Leeu-breier in mesaanval

Die voormalige afrigter van die All Blacks, John Mitchell, is aangeval en gesteek deur inbrekers wat by sy hotelkamer in Suid-Afrika ingebreek het, is Maandag berig. Twee inbrekers het Saterdagaand by Mitchell se kamer in Johannesburg ingebreek en een van hulle het die 46-jarige tydens ‘n stoeiery wat ontstaan het, gesteek, het Australië se Channel

Lees verder: Leeu-breier in mesaanval

Van Heerden en McKaiser oor die afwesigheid van ‘n nasionale identiteit

Liberale demokrasie pas nie in ‘n plurale staat in nie. Die debat tussen Riaan van Heerden en Eusebius McKaiser in die By van 9 Oktober 2010 is so lesenswaardig dat almal daarvan kennis moet neem. Ironies genoeg is my eie standpunt nader aan dié van McKaiser, die selfgeïdentifiseerde swartman, as aan Riaan die “liberale denker”.

Lees verder: Van Heerden en McKaiser oor die afwesigheid van ‘n nasionale identiteit

Curriebeker: Kushalfeindstryde

Saterdagoggend 9 Oktober 2010 moes nog net twee vrae beantwoord word: Gaan die Cheetahs Nuweland toe moet reis vir sy halfeindstryd teen die WP, en gaan Bjorn Basson die alleenhouer vir die meeste Curriebekerdrieë in ‘n seisoen word? Dit was na die Leeus die vorige aand aapstert by die Pumas gekry het en die Johannesburgers

Lees verder: Curriebeker: Kushalfeindstryde

Willem Ratte op hongerstaking in tronk

Oud-kmdt. Willem Ratte is reeds ‘n week lank op ‘n hongerstaking in die Witbankse gevangenis omdat hy voel dat hy onregmatig aangehou word. Vriende en mense na aan hom vrees vir sy lewe aangesien sy gestel reeds verswak is en die gevangenisowerheid weier dat hy elektroliete ontvang wat die verhongeringsproses sou vertraag. Dr. Dan Roodt

Lees verder: Willem Ratte op hongerstaking in tronk

ANC hunker na sosialisme

Die diskoers oor sosialisme in Suid-Afrika is nie onverwags nie, ook nie dat die denke sterk kommunisties-gerig is nie. Saam met oehoeroe het die sg Afrika-sosialisme gekom, met oud-pres. Julius Nyerere van Tanzanië waarskynlik die bekendste eksponent. Die ujamaa wat sterk met dié Afrika-sosialisme geassosieer is, was eintlik net die landboubeleid, en is van die

Lees verder: ANC hunker na sosialisme

Lasbrief vir ET se moordenaar uitgereik

‘n Lasbrief is uitgereik om Eugene Terre’Blanche se vermeende moordenaar, Chris Mahlangu dadelik in hegtenis te neem ná sy borgtog teruggetrek is. Regter Elias Matojane het in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gesê daar is geen bewyse om Mahlangu se bewering dat die aanval uit selfverdediging was, te staaf nie. Matojane het ook gesê landdros

Lees verder: Lasbrief vir ET se moordenaar uitgereik

Staat betaal nie Selebi se appèl

Die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi sal uit sy eie sak vir die appèl teen sy skuldigbevinding aan korrupsie moet betaal, het The Star vandag berig. “Na oorweging van ‘n spektrum van alle tersaaklike faktore, het die staat ‘n besluit geneem om nie te betaal vir die regskoste t.o.v. die heer Selebi se appèlproses nie,” het

Lees verder: Staat betaal nie Selebi se appèl