Zuma se godsiensopmerkings veragtelik

“Die veragtelike geneigdheid van pres. Jacob Zuma om godsdiens in te span om hulle af te pers om vir die ANC te stem, is nie net waarskynlik onregmatig nie, maar grens beslis aan godslastering,” sê ds Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) na die SABC in Zoeloe berig het vdat dat Zuma gesê

Lees verder: Zuma se godsiensopmerkings veragtelik

DA probeer VF Plus by registrasiepunt weghou

Verteenwoordigers van die Vryheidsfront Plus het die afgelope Saterdag, 5 Februarie 2011, byna nie hul petisie teen die nuwe tolhekke in Gauteng by Louw Geldenhuys laerskool in Linden, Johannesburg, kon loods nie nadat ‘n verteenwoordiger van die DA gepoog het om VF Plus-lede te belet om handtekeninge in te samel. Dié bekende laerskool was een

Lees verder: DA probeer VF Plus by registrasiepunt weghou

Rotterdam: registrasie van etnisiteit werk

Op die oog lyk etniese registrasie na ‘n kleinigheid. Maar in Nederland het die kwessie in ‘n twispunt ontaard. ‘n Deelgemeente by name Charlois in Rotterdam hou van alle etniese risikogevalle boek. Daar word iemand van ‘n ander afkoms as wit en Nederlands aangeteken. En indien nodig ook die ouers se etniese herkoms. Die College

Lees verder: Rotterdam: registrasie van etnisiteit werk

Anti-Mubarakprotes in Pretoria

Nagenoeg 300 betogers het ‘n vreedsame protesoptog in Pretoria gehou in solidariteit met anti-Mubarakondersteuners in Egipte. Betogers het Vrydag die straat voor die Egiptiese ambassade versper en “weg met Mubarak” gedreunsing. Dié slagspreuk, wat verwys na pres. Hosni Mubarak, is in Engels, Afrikaans, Zoeloe en Arabies geskree. Die optog is gereël deur Suid-Afrikaanse vakunies, menseregtegroepe

Lees verder: Anti-Mubarakprotes in Pretoria

Indië voel die knyp

Die wêreldbank beskou korrupsie nie om dowe neute as die diefstal van ‘n land se toekoms nie. Kommer oor korrupsie was een van die grootste oorsake dat buitelandse beleggers in Januarie vanjaar sowat $1,4 miljard se aandele in die Indiese aandelemark verkwansel het. Onder die groot skokke was die arrestasie en aanklagte van korrupsie teen

Lees verder: Indië voel die knyp