Toe die Winburgers Pretorius gevra het om te kom help, was sy 47-jarige vrou Christina (gebore De Wit) ernstig siek. Sy het reeds in Natal ‘n soort disenterie opgedoen wat die gevolg van malaria was en het nooit behoorlik daarvan herstel nie. Weens haar siekte het hy getwyfel of hy moes gaan, maar sy het
‘n Motorallegaartjie met iets vir almal!
In Suid-Afrika is daar tans werklik baie verskillende tipes motors en net soveel verskillende modelle. Sou jy ‘n jong student of wyse ma of skoonma mobiel wil hou, is daar die Segment A-motortjies waaronder die Hyundai i10, Chevy Spark en Toyota Aygo. Soek jy iets vir die jong gesin, kan daar maklik na die Nissan
Die voordele van Botox
Александр Фильчаков прокурор
Berlyn maak reg vir Britse chauvinisme
David Cameron, die Britse premier, se besoek aan kanselier Angela Merkel Vrydag in Berlyn, se tydsberekening kon beswaarlik erger wees. Die chauvinistiese Britte probeer hul tuisgemaakte ekonomiese probleme voor Duitsland se deur lê. Omdat ‘n sleutel-Merkelbondgenoot boonop gesê het dat Europa Duits praat, is Brittanje so te sê oortuig van ‘n nuwe “Nazi-inval”. Die onlangse
VSA teiken Iran se sentrale bank
Om druk op Iran te verhoog, het ‘n Amerikaanse senator Donderdag wetgewing voorgestel wat gemik is daarop om die land se sentrale bank te laat ineenstort. “Dit, in my oordeel, is een van die min oorblywende aksies kort van ‘n embargo op Iranese skepe en militêre ingryping om Iran se kernprogram te verstadig of te
Zuma se regterhand wil M&G muilband
Die Mail & Guardian moes noodgedwonge dele van ‘n ondersoekende verslag wat bedoel was om vandag gepubliseer te word, uithaal nadat die weekblad dreigemente van strafregtelike vervolging deur die presidensiële woordvoerder ontvang het. Redakteur Nic Dawes het gesê die koerant wou inligting publiseer oor ‘n Nasionale Vervolgingsgesag Artikel 28-onderhoud met Maharaj. Dawes het Donderdag getwiet:
Geen politici in nuwe Italiaanse kabinet
Mario Monti, nuwe premier van Italië, het ‘n nuwe regering uit bankiers, diplomate en sakelui gevorm. Hy sê die tekort aan politici in sy kabinet sal politieke partye die “verleentheid” spaar om moeilike besluite te neem wat benodig word om die land uit ‘n finansiële ramp te lei. Monti (68), ‘n voormalige kommissaris van die
Withuis boos oor soen
Die Withuis en die Vatikaan is dit eens dat die mees onlangse reklameveldtog deur die kleremaatskappy Benetton totaal en al onvanpas is. Hulle het beswaar gemaak teen die gebruik van Obama se gelykenis in die foto’s wat vir dié omstrede reklame-veldtog gebruik is. In dié twee nagemaakte foto’s soen Obama sy eweknieë in China in
Matrieksertifikaatswendelaars vas
Twee mans is Donderdag in hegtenis geneem nadat hulle vervalste matrieksertifikate in ‘n winkel in Turffontein, suid van Johannesburg, verkoop het, het die polisie in Gauteng gesê. Hulle is omstreeks 14:00 in hegtenis geneeem, het kapt. Pinky Tsinyane gesê. “Die sertifikate lyk nes regte sertifikate, jy sal hulle nie uitmekaar kan ken nie,” het sy
Obama probeer China paai
Pres. Barack Obama van Amerika en Julia Gillard, premier van Australië, het Woensdag planne bekend gemaak om die Amerikaanse militêre teenwoordigheid in die Stille Oseaan-gebied by Asië uit te bou. China het reeds hulle besorgheid uitgespreek oor Amerika se planne maar Obama het in antwoord op hul vrese belowe om groter samewerking met Beijing na
