Twee plaasaanvalle het Afrikaners die afgelope week weer geruk. In die Hertzogville-distrik is Manie van Zyl (74) van die plaas Nooitgedacht, sowat 5km van Hertzogville, Sondag met ‘n stuk yster aangerand. Van Zyl se dogter het met haar vinnige optrede verhoed dat die swart boosdoener toegang tot die woning verkry. Die man het in die
Leeu-breier in mesaanval
Die voormalige afrigter van die All Blacks, John Mitchell, is aangeval en gesteek deur inbrekers wat by sy hotelkamer in Suid-Afrika ingebreek het, is Maandag berig. Twee inbrekers het Saterdagaand by Mitchell se kamer in Johannesburg ingebreek en een van hulle het die 46-jarige tydens ‘n stoeiery wat ontstaan het, gesteek, het Australië se Channel
Van Heerden en McKaiser oor die afwesigheid van ‘n nasionale identiteit
Liberale demokrasie pas nie in ‘n plurale staat in nie. Die debat tussen Riaan van Heerden en Eusebius McKaiser in die By van 9 Oktober 2010 is so lesenswaardig dat almal daarvan kennis moet neem. Ironies genoeg is my eie standpunt nader aan dié van McKaiser, die selfgeïdentifiseerde swartman, as aan Riaan die “liberale denker”.
Lees verder: Van Heerden en McKaiser oor die afwesigheid van ‘n nasionale identiteit
Nuwe klankie van Gerwel?
Afriforum dwing nuwe denke af Hy het al dikwels die ANC gekritiseer, en dis goed gedokumenteer, skryf prof. Jakes Gerwel in sy gereelde rubriek in Rapport. Omdat ek daardie kritiek gemis het, of as meer apologie vir die ANC as beskou het, laat ek dit daar. ‘n Paar ander stellings kan egter nie sommer net
Curriebeker: Kushalfeindstryde
Saterdagoggend 9 Oktober 2010 moes nog net twee vrae beantwoord word: Gaan die Cheetahs Nuweland toe moet reis vir sy halfeindstryd teen die WP, en gaan Bjorn Basson die alleenhouer vir die meeste Curriebekerdrieë in ‘n seisoen word? Dit was na die Leeus die vorige aand aapstert by die Pumas gekry het en die Johannesburgers
Willem Ratte op hongerstaking in tronk
Oud-kmdt. Willem Ratte is reeds ‘n week lank op ‘n hongerstaking in die Witbankse gevangenis omdat hy voel dat hy onregmatig aangehou word. Vriende en mense na aan hom vrees vir sy lewe aangesien sy gestel reeds verswak is en die gevangenisowerheid weier dat hy elektroliete ontvang wat die verhongeringsproses sou vertraag. Dr. Dan Roodt
ANC hunker na sosialisme
Die diskoers oor sosialisme in Suid-Afrika is nie onverwags nie, ook nie dat die denke sterk kommunisties-gerig is nie. Saam met oehoeroe het die sg Afrika-sosialisme gekom, met oud-pres. Julius Nyerere van Tanzanië waarskynlik die bekendste eksponent. Die ujamaa wat sterk met dié Afrika-sosialisme geassosieer is, was eintlik net die landboubeleid, en is van die
Internetpampoenspook
тележки инструментальныеtopcargo
Lasbrief vir ET se moordenaar uitgereik
‘n Lasbrief is uitgereik om Eugene Terre’Blanche se vermeende moordenaar, Chris Mahlangu dadelik in hegtenis te neem ná sy borgtog teruggetrek is. Regter Elias Matojane het in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gesê daar is geen bewyse om Mahlangu se bewering dat die aanval uit selfverdediging was, te staaf nie. Matojane het ook gesê landdros
Staat betaal nie Selebi se appèl
Die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi sal uit sy eie sak vir die appèl teen sy skuldigbevinding aan korrupsie moet betaal, het The Star vandag berig. “Na oorweging van ‘n spektrum van alle tersaaklike faktore, het die staat ‘n besluit geneem om nie te betaal vir die regskoste t.o.v. die heer Selebi se appèlproses nie,” het
