‘n Miljoen Franse ruk op teen gay huwelike

Met die voorgestelde wetgewing voor die parlement aan die einde van hierdie maand in Frankryk, het teenstanders Sondag van regoor Frankryk gereis om leiers van die hoofstroom sentrum-regse opposisie asook die Katolieke kerk en Frankryk se 5-miljoen-sterk Moslem-gemeenskap te ondersteun teen gay-huwelike. Organiseerders van die “Betoging vir almal” (‘n verwysing na die regering se wetgewing

Lees verder: ‘n Miljoen Franse ruk op teen gay huwelike

Williams het gelieg oor Hansie Cronjé

Een van die krieketspelers wat getuig het teen die onteerde voormalige nasionale krieketkaptein Hansie Cronjé sê hy het gelieg voor die King-kommissie van Ondersoek na die wedstrydknoeiery-sage in 2000, volgens ‘n berig in die Sunday Times Henry Williams het aan die King-kommissie gesê hy het ‘n aanbod van $15 000 van Cronjé in ‘n een-dag

Lees verder: Williams het gelieg oor Hansie Cronjé

Nalatenskap van apartheid moet uitgewis word, sê Zuma

Die ANC is daartoe verbind om die nalatenskap van apartheid gedurende “die tweede fase van die oorgang” uit te wis, het pres. Jacob Zuma Saterdag gesê. “Die 53ste nasionale kongres [in Mangaung] het gekyk na die impak van die nalatenskap van apartheid, wat voortduur met armoede, werkloosheid en ongelykheid,” het Zuma aan ‘n paar duisend

Lees verder: Nalatenskap van apartheid moet uitgewis word, sê Zuma

Malema sê Jeugliga is ge-‘Doom’

Julius Malema, geskorste leier van die regerende party se jeugliga, sê Cyril Ramaphosa is die Rupert-dinastie se “Doom” teen die ANC-Jeugliga. Malema het tydens ‘n onderhoud met City Press gesê Johan Rupert het vroeër na die ANC-Jeugliga as ‘n muskiet verwys wat met ‘n insekdoder behandel moet word. Hy sê sy probleme, sowel as die

Lees verder: Malema sê Jeugliga is ge-‘Doom’

Gays kan genees word sê kunsakademie

‘n Christelike kunsakademie in Bloemfontein het onder kwaai kritiek deurgeloop omdat die opleidingsentrum in ‘n advertensie beweer het die instelling kan homoseksuele studente “genees.” Sunday Times berig die Creare Training Centre se prospektus beweer die akademie kan gay studente deur middel van “rehabilitasie” in heteroseksueles omskep. Aktiviste wat gay regte voorstaan, beskou dié bewering as

Lees verder: Gays kan genees word sê kunsakademie

Boikot sal slegs buitelandse mededingers bevoordeel

Toespraak by die Hoëveld Bonsmara-klub se 36ste jaarvergadering. 1. Waardering Ek het reeds telkemale in die openbaar en in die parlement gepraat oor die feit dat daar nie genoeg waardering by die Suid-Afrikaanse bevolking — maar ook spesifiek by politieke leiers — is vir die belangrike rol wat landbou, en in hierdie spesifieke geval veeteelt

Lees verder: Boikot sal slegs buitelandse mededingers bevoordeel

Vier bomverdagtes se borgaansoeke duur voort

Die Bloemfonteinse landdroshof hof het Donderdag gehoor dat die polisie bewyse in die vorm van foto’s het van een van die terreurverdagtes waar hy Mangaung besoek, asook ‘n nota geskryf deur een van die beskuldigdes, Martin Keevy, met die presiese geografiese koördinate van die Universiteit van die Vrystaat waar die konferensie plaasgevind het. Na bewering

Lees verder: Vier bomverdagtes se borgaansoeke duur voort

Te wit vir mynbou

Anglo se nuwe baas is te wit vir NUM. Anglo American se nuwe uitvoerende hoof het ‘n kille verwelkoming van die bedryf se grootste vakbond ontvang. Die Cosatu-geaffilieerde National Union of Mineworkers (NUM) het gister gesê hulle is “teleurgesteld” oor die aanstelling van Mark Cutifani. “Anglo het nog ‘n geleentheid laat verbygaan om ‘n swarte

Lees verder: Te wit vir mynbou

Nog ‘n skietvoorval by skool in die VSA

Daar was nog ‘n skietery by ‘n skool in die VSA. Die polisie sê ‘n leerling by ‘n hoërskool in California het op twee leerders in sy wetenskapklas geskiet. ‘n Sestienjarige is ernstig gewond, maar die ander tiener is nie raakgeskiet nie. Twee onderwysers het die skieter oortuig om homself aan die owerhede oor te

Lees verder: Nog ‘n skietvoorval by skool in die VSA

Maksimum-gevangenes geskuif na oproer

Ongeveer 510 gevangenes van die Groenpunt-tronk in die Vrystaat sal na ander korrektiewe sentrums verskuif word, het ‘n beampte Donderdag gesê. Sowat 350 van hulle is reeds geskuif, en nog gevangenes sal Vrydag na ander tronke geneem word, het Grace Molatedi, adjunkkommissaris van korrektiewe dienste in die Vrystaat, gesê. Al die gevangenes wat verskuif is,

Lees verder: Maksimum-gevangenes geskuif na oproer