Moeletsie Mbeki verwag dat SA sy “Tunisië-oomblik” binne die volgende 20 jaar gaan bereik. Dis wanneer China se huidige fase van industrialisasie ten einde loop en daardie land dus nie meer so ‘n sterk vraag na SA se minerale sal toon nie. Dit sal lei tot ‘n gepaardgaande afplatting in ons ekonomie, ‘n ineenstorting van
Die Springbokspan van die motorwêreld
Met minder as 90 dae na die 2011 Rugbywêreldbeker in Nieu-Seeland het ons gedink dit sal goed wees om die motors wat ons hierdie jaar sover onder hande gehad het in ‘n rugbyspan in te deel. Sou ons ‘n span moes kies uit die motors dan sou dit waarskynlik so gelyk het. Let wel dat
Murdoch sluit koerant
Die eienaar van News of the World, Rupert Murdoch, het aangekondig dat die laaste uitgawe van dié koerant Sondag gepubliseer sal word. Dié skuif kom ná dit aan die lig gekom het dat die poniekoerant onwettig toegang tot selfoonboodskappe verkry het om sodoende inligting vir stories te versamel. Die koerant het na bewering onder andere
Vier stakers geskiet
Vier Numsa-lede is beseer toe die polisie met rubberkoeëls in Krugersdorp, wes van Johannesburg, op hulle geskiet het tydens hul staking, het dié metaalwerkersunie Donderdag gesê. Die Federasie van Staal- en Ingenieursbedrywe (Seifsa) het weer op hul beurt gesê dat sommige stakers van maatskappy tot maatskappy gaan om nie-stakers te kry en te intimideer. Hulle
Selfregulerende media is verkieslik – Langa
Die vryheid van uitdrukking word bevorder deur ‘n media wat homself reguleer, het die voormalige hoofregter Pius Langa Donderdag gesê. “As ek oorsee reis en gevra word oor my voorkeure wat die regulering van die pers en die media betref, moet ek praat oor dinge waarop ek trots is in Suid-Afrika… ek sal veel eerder
Reuse-oliereserwes by Namibiese kus gevind
Reuse-oliereserwes is teen die kus van Namibië ontdek, en produksie sal binne vier jaar op dreef wees, het die Namibiese minister van myne en energie, Isak Katali Woensdag aangekondig. Die ontginning sal deur Enigma Oil & Gas, wat deur die Londense genoteerde maatskappy Chariot Oil & Gas besit word, behartig word. Hulle het lisensies bekom
Skuldvry!
логические игрыДанильченко Юрий отзывы
Cameron en sy mediasteun onder kwaai druk
Die Britse eerste minister, David Cameron, is onder geweldige druk nadat een van sy vernaamste ondersteuners, Rupert Murdoch, se nuusorganisasie se invloed in Britse politiek ontbloot is. News of the World, ‘n Britse poniekoerant in die Mudoch-stal, het glo die selfone van slagoffers van die terreur-bomaanslae van 7 Julie 2005 in Londen afgeluister, polisiebeamptes betaal
Malema: ‘Amerika is bloeddorstige imperialiste’
Die ANC-jeugligapresident Julius Malema het Woensdag die Verenigde State van Amerika as “bloeddorstig imperialiste” beskryf omdat hulle Libië in samewerking met hulle NAVO-bondgenote bombardeer, het die SAUK berig. “Ons wil ‘n eenvoudige vraag aan die imperialiste te vra. Is julle nie moeg om te bloed elke jaar te sien nie? Julle bloeddorstige imperialiste,” het Malema
Lees verder: Malema: ‘Amerika is bloeddorstige imperialiste’
Staar Suid-Afrika revolusie in die gesig?
Beste mede-Afrikaner, Sedert 1994 en selfs daarvoor, het die hoofstroommedia in Suid-Afrika nog altyd die blanke en Afrikanerbevolking probeer sus deur radikale uitsprake van ANC-lede oor revolusie en grondhervorming as “blote praatjies” af te maak. In sommige kringe is daar selfs oor die hamer-en-sekel as ‘n soort modebykomstigheid gegiggel. Oor die afgelope tyd en sedert
