Boer oorleef plaasaanval, 3 dae lank opgesluit

‘n Bejaarde boer, Petrus Schrooder van die plaas Wolwekraal in die Richmond-omgewing, is Saterdag deur twee mans op sy plaas aangeval. Schrooder woon alleen op die plaas. Hy is egter eers Dinsdagmiddag deur ‘n vriend gekry en dieselfde aand het speurders van De Aar die 68-jarige slagoffer se rewolwer in die bruin woonbuurt Waterdal opgespoor.

Lees verder: Boer oorleef plaasaanval, 3 dae lank opgesluit

‘n Kritiese kyk na selfbeskikking

Die gesprekke om braaivleisvure begin die laaste tyd al meer draai om selfbeskikking vir die Afrikaner. Debatte oor die haalbaarheid daarvan of nie het al menige bure in ons omgewing kwaaivriende. Dis miskien toepaslik die krities na die hele proses te kyk. Die eerste vraag is waarom die strewe na selfbeskikking? Met die politieke oorgang

Lees verder: ‘n Kritiese kyk na selfbeskikking

Linkse Dene wat op regses spioeneer, vas

Tot ses persone kan ses jaar in die tronk in Denemarke in die gesig staar omdat hulle deelgeneem het aan onwettige koverte inligtingsinsameling en geweld teen lede van die regtervleuel. Redox se openbarings in Augustus van die bestaan ​​van ‘n geheime regse netwerk in dié land is gebaseer op inligting wat onwettig deur informante ingesamel

Lees verder: Linkse Dene wat op regses spioeneer, vas

Minister vaar uit teen belastingbetalersvereniging

In ‘n duidelike vewysing na die Nasionale Belastingbetalersunie onder leiding van mnr. Jaap Kelder, het die minister van finansies, Pravin Gordhan, gesê dit is “geheel en al onaanvaarbaar” vir belastingbetalersgroepe om te weier om hul plaaslike belastings te betaal en hul geld in trustrekenings te plaas. “Dit is geheel en al onaanvaarbare gedrag,” het Gordhan

Lees verder: Minister vaar uit teen belastingbetalersvereniging

Onderhoud onderstreep agteruitgang van rasseverhoudinge

Met die lees van dié onderhoud met Alexander Strachan het ‘n waarheid my getref oor rasseverhoudinge in Suid-Afrika. Veral die onderstaande antwoord van Strachan was insiggewend omdat dit wys hoe rasseverhoudinge agteruit gegaan het sedert die afskaffing van apartheid! Rassespanning was destyds algemeen in Amerika, insluitend in die Amerikaanse gewapende magte. In konfliksituasies was wit

Lees verder: Onderhoud onderstreep agteruitgang van rasseverhoudinge

AU vergader in SA oor Libië

Die Afrika-Unie (AU) se komitee oor Libië sal Woensdag in Suid-Afrika vergader, het die president se kantoor Dinsdag gesê. Bongani Majola, ‘n woordvoerder, kon nie uitbrei oor wat bespreek gaan word nie. Genl. Mohamed Ould Abdel Aziz, die president van Mauritanië, sal die vergadering lei. Behalwe vir Suid-Afrika sal leiers van Uganda, Mali en die

Lees verder: AU vergader in SA oor Libië

Eskombaas oorleef heli-ongeluk

Ses mense het ‘n noue ontkoming gehad toe ‘n helikopter in Morwaneng, 45 km buite Groblersdal, neergestort en aan die brand geslaan het, het paramedici Dinsdag gesê. “Al ses insittendes kon daarin slaag om te ontsnap voor die helikopter aan die brand geslaan het,” het Jeff Wicks, woordvoerder van Netcare911, gesê. Die mans is op

Lees verder: Eskombaas oorleef heli-ongeluk

Jong wit vrou deur taxi gesleep

Die toestand van die jong wit vrou wat Dinsdagoggend in Johannesburg deur ‘n taxi omgestamp en sowat 700m ver gesleep is, is kritiek. Sy verkeer onder swaar verdowing en sal binnekort geopereer word. ‘n Bloedstreep was op die pad te sien. Kim McCusker (25), ‘n advokaat, en haar verloofde het ondersoek ingestel nadat ‘n taxi

Lees verder: Jong wit vrou deur taxi gesleep

Sowetan se seksfoto’s veroordeel

Die publikasie van prominente foto’s van twee beamptes wat seks gehad het terwyl hulle aan diens was deur die Sowetan, was nie in die openbare belang nie, het die Persombudsman beslis. “Dit was nie nodig om terug te val op die prominente en eksplisiete publikasie van die foto’s om die boodskap oor te dra nie…

Lees verder: Sowetan se seksfoto’s veroordeel