Wit twieter sit, swart twieters baljaar

‘n Britse student wat rassistiese kommentaar op Twitter uitgestuur het oor die swart sokkerspeler Fabrice Muamba se hartstilstand op die veld, is tronk toe gestuur vir 56 dae. Liam Stacey, 21,  se twiet “LOL, **** Muamba. Hy is dood! # Haha ” is glo opgevolg met verdere rassistiese kommentaar nadat mense hom gekritiseer het. Stacey

Lees verder: Wit twieter sit, swart twieters baljaar

Brics hou groot belofte in vir SA

Die 4de sessie van die BRICS-beraad (Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) in Nieu-Delhi, Indië, begin vandag. President Jacob Zuma beoog om Suid-Afrika daar te posisioneer as ‘n globale mag wat opkomende Afrika-ekonomieë van internasionale platforms sal voorsien. Zuma sal vergesel word deur die ministers van internasionale betrekkinge en samewerking, me. Maite Nkoana-Mashabane en handel

Lees verder: Brics hou groot belofte in vir SA

‘Afrikaners word nie gehaat nie’

Afrikaners word nie gehaat nie en hulle helde word nié geteiken in die proses om om die straatname van Pretoria te verander nie, het die stad se burgemeester gesê, volgens Beeld. “Dit is nie die geval nie. Die Afrikaner word nie gehaat of verag nie, maar dit is ‘n feit dat al die strate in

Lees verder: ‘Afrikaners word nie gehaat nie’

Die Afrikaner se digitale hoofweg na vryheid

Die Afrikaner, en hieroor is daar geen twyfel, het in slawerny verval, en dit in ‘n uiters seldsame en bisarre vorm. Gewoonlik word slawe uit ‘n meerderheid getrek om ‘n sterker en skranderder minderheid te dien. In ons geval is dit net andersom. Die Afrikaner is die hardwerkendste, mees intelligente en suksesvolle volk in Suid-Afrika,

Lees verder: Die Afrikaner se digitale hoofweg na vryheid

Mandela het hom aangestel, sê Basson

Kardioloog dr Wouter Basson het aan ‘n professionele gedragskomitee Donderdag vertel dat president Nelson Mandela hom weer aangestel het by die SA Nasionale Weermag in 1995 omdat die Verenigde State van Amerika en die Britse regering hom as ‘n bedreiging beskou. Basson was in die getuiebank vir ‘n tweede dag om die klag onetiese en

Lees verder: Mandela het hom aangestel, sê Basson

Toulouse-skieter se pa irriteer Franse

Frankryk se minister van buitelandse sake, Alain Juppe, het Dinsdag gesê die pa van die Islamitiese skieter Mohamed Merah, wat dreig om die polisie te dagvaar ná die dood van sy seun in ‘n skietgeveg in Toulouse, moet sy kop liewer in skaamte laat sak. “As ek die pa van so ‘n monster was, sou

Lees verder: Toulouse-skieter se pa irriteer Franse

Ondersteuning vir Afghanistan sink dramaties

Amerikaners se ondersteuning van hul weermag in Afghanistan het volgens ‘n opname van die New York Times en CBS News dramaties gedaal. Byna 70 persent van die respondente glo die Amerikaanse soldate moet nie daar wees nie. Dit is die hoogste vlak sedert 2009 wat aangeteken is, toe die vraag vir die eerste keer in

Lees verder: Ondersteuning vir Afghanistan sink dramaties

Turkse advertensie met Hitler maak opslae

‘n Turkse TV-advertensie het aanleiding gegee tot internasionale kritiek omdat Adolf Hitler daarin pryk om die deugde van ‘n “honderd persent manssjampoe te loof.” Kritici sê dit is afstootlik. Ten spyte van kritiek is dit steeds op die land se staatsbeheerde TV-netwerk te siene. Die 12-sekonde advertensie toon swart-en-wit beelde van Hitler in die lewering

Lees verder: Turkse advertensie met Hitler maak opslae

Rassistiese t-hemp gedenk tiener

Die definisie van “cracker”, ‘n swart skelwoord vir witmense in die VSA, is blykbaar aangepas om bruines ook in te sluit. Trayvon se ondersteuners het ‘n T-hemp met die foto van die man wat die swart tiener Trayvon Martin geskiet nou beskikbaar gemaak in die kleinhandel. Soos gesien op die foto is die hemp van

Lees verder: Rassistiese t-hemp gedenk tiener

Warm mikrofoon vang Obama uit

Onbewus daarvan dat ‘n mikrofoon aan was, het pres. Obama vir uitgaande Russiese president Dmitri Medwedef Maandag gevra vir ‘n bietjie ruimte tot ná sy [Obama] se herverkiesingsveldtog om te onderhandel oor missielafweerstellings. “Al hierdie kwessies, maar veral missielafweer, dit kan opgelos word, maar dit is belangrik vir hom om my ruimte te gee,” het

Lees verder: Warm mikrofoon vang Obama uit