Utah kry wapen-simbool – ‘n semi-outomatiese wapen

Die Amerikaanse staat Utah gaan waarskynlik ‘n staatswapen kry – ‘n letterlike een. Die deelstaat se wetgewende liggaam het gestem daarvoor dat dié staat die Browning M1911 as simbool van die staat aanvaar. Dit is ter ere aan die ontwerper daarvan, John Browning, wat in Utah gebore is. Die voorstel om hierdie semi-outomatiese wapen op

Lees verder: Utah kry wapen-simbool – ‘n semi-outomatiese wapen

Malema moet VSA-skietery in ag neem

Mnr. Julius Malema toon duidelik geen begrip vir die Suid-Afrikaanse samelewing se ingewikkeldhede en sensitiwiteite met sy voortgesette geveg om sekere vryheidsliedere te mag sing nie. Malema het gister (26/1/2011) ‘n beroep gedoen op alle ANC-veterane en aktiviste “om hulle stem dik te maak teen pogings om vryheidsliedere te verbied”. Die Vryheidsfront Plus en ander

Lees verder: Malema moet VSA-skietery in ag neem

Wit ANC-lede sing ook saam ‘Skiet die Boer’

Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, het Woensdag tydens ‘n onderhoud op SAfm herhaal dat hy die hoogste hof sal nader om “Dubul’ ibhunu”, Skiet die Boer, in die openbaar te kan sing. Malema het gesê vryheidsliedere is deel van die land se geskiedenis en wetgewing moet ongetwyfeld ingespan word om dié oproep om volksmoord

Lees verder: Wit ANC-lede sing ook saam ‘Skiet die Boer’

Verkeerschaos by hospitaal waar Mandela lê

Verkeerschaos het Donderdagoggend buite die Milpark-hospitaal in Johannesburg uitgebreek waar oudpres. Nelson Mandela onder waarneming is na “roetine-toetse”. Ouers wat hul kinders by ‘n nabygeleë skool wou aflaai het gesukkel om parkering te vind omdat joernaliste se motors al die beskikbare plekke opgeneem het. ‘n Bestuurder wat die hospitaal se parkeerterrein wou binnegaan het sy

Lees verder: Verkeerschaos by hospitaal waar Mandela lê

93% wil God in leuse behou

AfriForum Jeug het gister ‘n meningspeiling in die vorm van ‘n blitsreferendum by die Universiteit van die Vrystaat (UV) geloods om studente se insae oor die besluit van die UV-bestuur om God se naam uit hul leuse te verwyder, in te samel. Altesaam 93,2% van die respondente het aangedui dat hulle nie met hierdie besluit

Lees verder: 93% wil God in leuse behou

Om ‘n flater met nog ‘n flater te probeer toesmeer

Afriforum het pas ‘n peiling op die UV se kampus gedoen oor die universiteitsowerhede se besluit om God uit die leuse weg te laat. Sowat 93 % van die studente, wit en swart, wat aan die peiling deelgeneem het, het aangedui dat hulle teen die besluit gekant is. Dit plaas ‘n vraagteken oor die UV-bestuur

Lees verder: Om ‘n flater met nog ‘n flater te probeer toesmeer

Wat van ‘n leuenverklikkertoets?

SARS het onlangs ‘n televisie-advertensieveldtog gehad wat wys hoe mense met ‘n leuenverklikker getoets word, en al die vrae eerlik antwoord, totdat hulle gevra word of hulle eerlik was op hulle belastingopgawes. Van die vrae wat gevra was, is onder andere of jy al ooit bedrog gepleeg het, of oneerlik was. Maar natuurlik, as die

Lees verder: Wat van ‘n leuenverklikkertoets?