Waar is daardie geld heen?

“Sal die ANC oop kaarte speel oor hoeveel die belastingbetalers uiteindelik sal opdok vir die ANC se eeufeesvierings nadat die regering erken het dat die belastingbetalers reeds begin betaal het, en steeds sal opdok? “Uit die begroting self is dit onmoontlik om so iets af te lei, aangesien dit onder verskillende items geplaas is en

Lees verder: Waar is daardie geld heen?

Regses, Duitsers en gays

Skoppensboer verneem dat daar amper ewe veel faksies in die DA bestaan as in die ANC. Veral in Johannesburg vind raadslede dit etenstye moeilik om ‘n sitplek aan die etenstafel te vind. Gister by die Johannesburgse raadsvergadering sê een DA-raadslid op Engels, blykbaar van Joodse afkoms: “Ek kan nie daar gaan sit nie, want dis

Lees verder: Regses, Duitsers en gays

Praag: ‘Skiet die boer’ oortree internasionele reg

Praag, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het Donderdag toestemming gevra om as vriend van die hof, amicus curiae, toegelaat te word in die saak tussen Julius Malema en Afriforum. Die ANC het ‘n aansoek om verlof ingedien om as party toe te tree tot die haatspraaksaak teen Julius Malema. Dr. Dan Roodt van Praag het gesê die

Lees verder: Praag: ‘Skiet die boer’ oortree internasionele reg

Wynboere dreig om belasting te weerhou

Die Stellenbosse wynboere is warm onder die kraag oor die moord op wynboer Alberto Costa. Hulle het gedreig om belastinggeld terug te hou indien die Regering nie misdaad wat dié dorp en omgewing teister, vasvat nie. ‘n Buurman van die vermoorde het die voorstel van belastingweerhouding aan ‘n vergadering oor geweldsmisdaad gemaak.  “My voorstel is

Lees verder: Wynboere dreig om belasting te weerhou

Alberto Costa, nog een by

Die VF Plus ondersteun die eis wat gisteraand tydens ‘n landbouvereniging se vergadering in Doornbosch gestel is om ‘n referendum te hou sodat Suid-Afrikaners kan aandui of die doodstraf teruggebring moet word of nie. Die vergadering is gereël na die moord op mnr. Alberto Costa, ‘n boer van Stellenbosch. “Misdadigers is veronderstel om die polisie,

Lees verder: Alberto Costa, nog een by

Te veel bruines, sê Manyi

Regeringswoordvoerder Jimmy Manyi het namens die Black Management Forum (BMF) gepraat toe hy gesê het daar is te veel bruin mense in die Wes-Kaap. “Ek het net geartikuleer wat die regering se standpunt, is,” het Manyi Donderdagmiddag aan die Suid-Afrikaanse Persassosiasie gesê. “Dit is die BMF se posisie Ek het geen gevoelens oor enige kwessie

Lees verder: Te veel bruines, sê Manyi