Moontlike regsremedies gaan ondersoek word om die gemeenskap in die breë, en slagoffers van misdaad in besonder, te beskerm teen die gevolge van swak polisie-ondersoeke en aanklaagwerk, sê Afriforum. Dié burgerregtegroep is steeds optimisties dat regsremedies gevind kan word om die gebreke in die regstelsel aan te spreek ten spyte van oplaaiende getuienis tot die
Gedrukte media vaar in stormwaters
Drie kwessies wat die gedrukte media raak, het algar aan die praat: Die ANC se nuwe advertensiebeleid, die mediatribunaal asook die wetsontwerp oor Beskerming van Inligting. Jimmy Manyi, die Regeringskommunikasie-en Inligtingstelsel se baas, het verlede week aangekondig dat die Kabinet besluit het om alle departemente se media sake te sentraliseer en gedreig om die regering
Obama ignoreer sy generaals
Barack Obama gaan die raad van die Pentagon se generaals verwerp deur die aankondiging van die onttrekking van tot 30 000 troepe uit Afghanistan teen November volgende jaar, net betyds vir die Amerikaanse presidensiële verkiesing. Dié aankondiging gaan na verwagting Woensdag gemaak word. Die stap kom ten spyte van waarskuwings van sy militêre bevelvoerders dat
Regering en die media stamp koppe – al weer
Dit het geen profeet behoef om kon voorspel dat die verhoudinge tussen die regering en die media op ‘n harde koppestamp sou uitloop nie. Veral na die omstrede mnr. Jimmy Manyi as regeringswoordvoerder aangestel is, is voorsien dat die vonke sou spat. In die jongste sage het die nasionale redakteursforum, SANEF, ‘n afspraak met Manyi
Duitsers gaan reëls vir buitelanders verslap
Duitsland sal hulle streng maatreëls verslap om buitelandse dokters en ingenieurs toe te laat om ‘n groot aanvraag in die land se arbeidsmark te vul. Die land se minister van onderwys en navorsing, Annette Schavan, het gesê die regering sal in die komende week ‘n nuwe wetsontwerp opstel om duisende oorsese beroepsmense na die grootste
Moetimoordopstande prut in Tlokweng
Altesaam 44 mense het in die Madikwe-landdroshof verskyn in verband met betogings in Tlokweng in Noordwes, het die polisie Dinsdag bekend gemaak. Vyf-en-dertig volwassenes tussen die ouderdomme van 18 en 40 is op waarskuwing vrygelaat, het lt. kol. Lesego Metsi gesê. Nege jeugdiges is gestuur vir assessering deur ‘n maatskaplike werker. Hulle sal in die
Man wat rower skiet, vas vir moord
‘n Vyf-en-dertigjarige huiseienaar is Dinsdag in Fordsburg, Johannesburg, vir poging tot moord in hegtenis geneem nadat hy ‘n inbreker wat hom met ‘n pyp aangeval het, geskiet het. Volgens ao. Xoli Mbele is die man omstreeks 10:00 in hegtenis geneem nadat hy die 30-jarige man, wat hom in sy huis met ‘n staalpyp aangeval het, geskiet
Cele waarsku teen valse bomdreigemente
Die nasionale polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, het Dinsdag ‘n waarskuwing aan mense gerig wat die polisie kontak met valse bomdreigemente en wat onwettige plofstof gebruik. “Enige individu wat opsetlik ‘n bomdreigement maak, sal vervolg word. Geen persoon is bo die wet verhewe nie, ook nie polisiebeamptes nie,” het Cele in dié verklaring gesê. Kol. Tummi
Die rewolusie is op ons
Die verwikkelinge van die laaste paar dae om die rewolusie te voltrek, is ‘n belangrike indikasie waarheen die Westerse wêreld as geheel oppad is. Dit is iets wat nie net toevallig en oornag gebeur het nie, maar is jare gelede al vooraf beplan, en ons sit nou op ‘n belangrike keerpunt. Dinge begin nou te
Koloniale rowers juig
оборудование для ремонта грузовых автомобилейДанильченко Харьков
