Suid-Afrika is meer en meer besig om in volslae absurditeit te verval. Een van die teenstrydighede is die “liberale” media soos Beeld wat allesbehalwe liberaal is as dit daarby kom om ander se menings te verdra. Juis gister is twee taamlik onskuldige reaksies van my by Tim du Plessis se jongste rubriek op Beeld verwyder,
Lees verder: Beeld onderdruk polemiek rondom Tim du Plessis se ‘Yeats’-rubriek
