Gaddafi kan bly sê rebelle

Gaddafi kan met sy aftrede in Libië aanbly indien hy alle mag oorhandig, het die land se opposisie-leier gesê. Dié uitspraak kom nadat ‘n Suid-Afrikaanse sending gelei deur pres. Jacob Zuma in Moskou aangekom het vir samesprekings oor die Libiese kwessie. Beide die AU en Rusland is ten gunste van ‘n vreedsame skikking in Libië

Lees verder: Gaddafi kan bly sê rebelle

Onluste bars los toe Durban krag afskakel

Inwoners van Kennedy Road in Durban het met veiligheidswagte van die eThekwini-munisipaliteit gebots nadat dié kragkabels in die nedersetting ontkoppel het, het Abahlali baseMjondolo, ‘n aktivistegroep van makoekoebewoners (sinkhuise) van Suid-Afrika, gesê. “Die gemeenskap het vroeër met die munisipaliteit onderhandel en verstaan dat hulle nié hul wagte sal instuur om (die kabels) te ontkoppel nie,”

Lees verder: Onluste bars los toe Durban krag afskakel

Vlaag stakings gaan SA tref

Suid-Afrika kan gereed maak vir ‘n vlaag stakings deur duisende werkers in verskeie sektore in die komende week, nadat loononderhandelings met werkgewers in die ingenieursbedryf en verwante sektore misluk het. Die metaalwerkersvakbond, Numsa, het besonderhede bekendgemaak oor planne vir voorgenome massa protesoptrede. Volgens Castro Ngobese, woordvoerder van die vakbond, het hulle by ‘n spesiale nasionale

Lees verder: Vlaag stakings gaan SA tref

Belangrike verwikkelings op uiterstes van die Middellandse See

In Marokko het ‘n oorweldigende meerderheid – amptelik in elk geval te midde van baie bewerings van stemmekokery – gestem vir grondwetlike hervormings. Koning Mohammed, ‘n uitvoerende koning, het die referendum uitgeroep skynbaar om die grondwet te wysig om sy eie magte ten koste van die regering in te perk. Skeptici meen egter die koning

Lees verder: Belangrike verwikkelings op uiterstes van die Middellandse See

Taalaktiviste en transformasies: DF Malherbe, Jan Rabie en Dan Roodt

Dit is gebruiklik dat ‘n mens in tye van verandering en veral transformasie voortdurend poolshoogte neem van die stand van sake. Soos die titel van hierdie lesing aandui, staan transformasie sentraal, en dis dus noodsaaklik dat vooraf gesê word wat ons daarmee bedoel. Oor die algemeen assosieer ons in Suid-Afrika “transformasie” met begrippe soos “regstellende

Lees verder: Taalaktiviste en transformasies: DF Malherbe, Jan Rabie en Dan Roodt

Heidelbergse egpaar sterf wreed in plaasmoord

‘n Bejaarde paartjie is Saterdagoggend op hul plaas naby Heidelberg vermoor, het die polisie in Gauteng bekendgemaak ‘n Insleepdiens het glo die paartjie se seun gebel nadat hul motor op die R42 naby Vereeniging gevind is, het konst. Tikoane Sonopo gesê. Die seun het daarna omstreeks 05:30 hom na sy ouers se Houtpoort-plaas gehaas. Hy

Lees verder: Heidelbergse egpaar sterf wreed in plaasmoord

Afrikaner se geskiedenis leef op Praag!

Vele Afrikaners betreur die verdwyning van Afrikanergeskiedenis uit die skoolleerplanne vir geskiedenis wat deesdae grootliks aan die geskiedenis van die ANC en Nelson Mandela gewy word. Die Praag-redaksie ontvang selfs briewe van mense wat kla dat hul kinders en kleinkinders “nie meer weet wie hulle is of waar hulle vandaan kom nie”. Gereelde lesers van

Lees verder: Afrikaner se geskiedenis leef op Praag!

Waarskuwings en voorbodes voor Retief se vertrek

Die oggend van 25 Januarie 1838 het Piet Retief en sy keurkommando afskeid geneem van die res van die trekkers. Erasmus Smit het die godsdiensoefening in Retief se tent gelei. Retief was die vorige week neerslagtig, “vol droefheid” oor die tweedrag onder die mense, skryf hy aan sy vrou. Hendrik Potgieter, met wie hy vyf

Lees verder: Waarskuwings en voorbodes voor Retief se vertrek

Verloopte Afrikaners skuld ons ‘n verskoning

Dit is so duidelik soos daglig dat die groot meerderheid blankes vandag ontevrede is met die onding wat in 1994 op ons losgelaat is. Was hulle nie, het groot getalle blankes byvoorbeeld ook vir die ANC gestem in elke verkiesing. Tog stem 90% of meer van die blankes as ‘n teken van protes vir ‘n

Lees verder: Verloopte Afrikaners skuld ons ‘n verskoning