Swart migrasies in Suider-Afrika

Die Groot Trek is makliker gemaak deur ‘n reeks massiewe volksverhuisings wat aan die gang gesit is deur die Zoeloeleier Shaka nadat hy omstreeks 1816 opperhoof geword het. Al sy swart bure moes swig vir sy gedissiplineerde krygers met hul steek-asgaaie. Diegene wat nie gedood of in die Zoeloeryk ingelyf is nie, het na die

Lees verder: Swart migrasies in Suider-Afrika

Stilte voor die storm

Vanoggend moet ek my voertuig neem vir sy beplande diens. Dit is koud vanmore; ek ry haastig sodat ek betyds my weg terug kan vind werk toe. Ek is net so ‘n blok of twee van waar ek werk. So ek loop sommer terug. Na die afgee van my voertuig, durf ek my stappie terug

Lees verder: Stilte voor die storm

Die Afrikaner het ‘n kultuurprobleem

Ek het ‘n B.Soc.Sc-graad in bedryfsielkunde en sosiologie aan Kovsies verwerf. Inaggenome die voortdurende ongewapende stryd van die Afrikaners wil ek net graag my mening lug en dalk vir u ‘n sinvolle opinie gee. My Portugese oupa was die seun van ‘n Portugese vise-admiraal. Ons het al die ervarings wat julle nou deurmaak beleef alhoewel

Lees verder: Die Afrikaner het ‘n kultuurprobleem

Olieramp versnel soeke na oplossings

Die nuus dat BP uiteindelik daarin geslaag het om die uitvloei van ru-olie uit ‘n boorgat in die Golf van Mexiko te stuit, is die eerste goeie nuus in drie maande rondom hierdie sage. Namate olie wat vlak onder die oppervlak lê skaarser word, en tegnologie verbeter, word dieper geboor, en ook al hoe dieper

Lees verder: Olieramp versnel soeke na oplossings

Polisie kook plaasmoordsyfers

Die polisie se statistiek vir plaasaanvalle en -moorde vir 2008 en 2009 is foutief, het Nathi Mthethwa, minister van polisie, Donderdag erken.  Die syfers, 794 plaasaanvalle en 86 moorde, is “per ongeluk” gedupliseer uit die polisie se verslag vir 2006 en 2007. “Die polisie en die minister betreur die fout,” het Mthethwa gesê. Mthethwa weet nie

Lees verder: Polisie kook plaasmoordsyfers

Net om Sarkozy span nouer

Die Franse polisie het Donderdag twee mense na aan Liliane Bettencourt, die miljardêr-erfgenaam van die L’Oreal-skoonheidsreus, in aanhouding geneem. Bettencourt se vriend, wat ‘n fotograaf is, en ‘n man wat haar fortuin bestuur is in aanhouding geneem om sekere vrae te beantwoord. Pres. Nicolas Sarkozy van Frankryk het Maandagaand in ‘n TV-onderhoud bewerings dat hy

Lees verder: Net om Sarkozy span nouer

Geert Wilders loods internasionale vryheidsalliansie

Volgens die omstrede Nederlandse politikus, Geert Wilders, gaan hy ‘n internasionale vryheidsalliansie loods om die immigrasie van Molems na die Weste te keer.  Hy het Donderdag aan The Associated Press vertel dat hy beplan om die internasionale beweging later vanjaar  in die VSA, Kanada, Brittanje, Frankryk en Duitsland te loods. Hy beskou die Islamitiese geloof

Lees verder: Geert Wilders loods internasionale vryheidsalliansie

BP-olielek gestop

Die kabel wat bo-oor die olielekkasie in die Golf van Mexiko geplaas is, in ‘n poging om die lekkasie te stop, was suksesvol. Die gereedskap waarmee dié olielekkasie gestop moes word het Woensdag probleme gegee maar owerhede sê dié probleme is opgelos. Kent Wells, senior uitvoerende visepresident van BP, het tydens ‘n perskonferensie gesê dat

Lees verder: BP-olielek gestop

Twee passe weer gesluit

Twee Oos-Kaapse bergpasse is weer vir verkeer gesluit ná swaar sneeu. ‘n Woordvoerder vir Arrive Alive, Tsepo Machaea, sê die Lootsbergpas tussen Graaff-Reinet en Middelburg en die Wapadsbergpas tussen Cradock en Graaff-Reinet is tot verdere kennisgewing gesluit. Dit is die tweede keer dat bergpasse dié week gesluit word. Maandag is vier passe in die provinsie

Lees verder: Twee passe weer gesluit