‘n Polisiekonstabel en twee ander staan tereg op aanklagte van moord nadat hulle glo ‘n 20-jarige man in Endlovini, Harare in die Wes-Kaap doodgeslaan het, het die onafhanklike klagtedirektoraat (ICD) Maandag gesê. Die polisieman het glo na Asanda Dondolo se huis gegaan om hom in hegtenis te neem nadat hy glo Sondagoggend by die polisieman
Gaan Soccer City FNB word?
Die hooggeregshof in Johannesburg sal volgende maand beslis oor die naamsverandering van die ikoniese Wêreldbeker-stadion, Soccer City. Die stadion se naam kan moontlik verander word na FNB-stadion of die Nasionale Stadion. FNB, wat die regte op borgskap besit het voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi, het aansoek gedoen om ‘n interdik teen die verandering van die naam na
Nyanda moet waai
“Ons doen ‘n beroep op genl. Siphwe Nyanda, minister van Kommunikasie, om terug te staan totdat die sake wat nou oor sy kop ontplof, uitgepluis is, en as hy vasskop, dat pres. Jacob Zuma hom van sy pligte sal onthef.” So vra die leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese
Lughawe loop deur onder gewapende roof
Die polisie het ‘n reuse-soektog van stapel gestuur na drie mans wat Maandag ‘n onbekende hoeveelheid geld gesteel het by die vrag-afdeling van die Oos-Londen Lughawe, het ‘n woordvoerder gesê. “‘n Sekuriteitsbeampte was besig om geld af te laai vir die buitelandse betaalmiddele toe ‘n verdagte glo ‘n vuurwapen op hom gerig het. Die voorval
Polisielid by stasie geskiet
‘n Polisieman is ernstig beseer nadat hy in Poortjie, suid van Johannesburg, in die gesig geskiet is, het polisie Maandag in Gauteng gesê. “‘n Man het die polisiestasie ingestap en die polisieman geskiet terwyl hy besig was om ‘n lid van die publiek te help,” het adjudant-offisier Molefe Mokoena gesê. Die polisieman is hospitaal toe
Wiese met tas note betrap
Christo Wiese, voorsitter van Shoprite, is in die pekel nadat hy met sowat R7 miljoen se note op die Heathrow-lughawe in Londen betrap is. Hy beskou die optrede van die doeanebeamptes as ‘n “bietjie van ‘n grap”. Hoewel die voorval toe die beamptes hom met die £600?000 (sowat R7 miljoen) in banknote voorgekeer het al
Wikileaks stel Pentagon in die verleentheid
Getuienis van Amerikaanse oorlogsmisdade wat die afgelope paar dae op die internet gepubliseer is, maak wêreldwyd opspraak. Die Pentagon hou asem op vir die duisende memo’s wat die werf verder bekend wil maak. Julian Assange, die stigter van die webwerf Wikileaks, het gesê die 92 000 hoogsgeheime items wat hy tot dusver vrygestel het, is
Nasie vs volk
Op die wêreld se streekvlakke vind daar plek-plek blokvorming plaas wat kenmerke van konfederalisme het, soos die Europese Unie met die Europese parlement, die Afrika-Unie en vele meer. Dit word gereeld voorgehou as bewys dat die begrip, volk, of selfs groep, uitgedien is. Ander verwys hierna as onderdele van ‘n gevaar van globalisering. Ander fokus
IG verklaar Kosovo wettig
Dit is ‘n welbekende feit dat die volkereg (internasionale reg) die selfbeskikkingsreg van volke erken. Hoekom is die uitspraak op 22 Julie 2010 van die Internasionale Geregshof in den Haag oor Kosovo se reg op onafhanklikheid dan van soveel belang? Veral as dit ‘n nie-bindende uitspraak was? Die belang lê ten eerste veral daarin dat
Onderwysminister loof kinders se vlak van kennis
Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga het Maandag besoek afgelê by die Winnie Ngwakazi-laerskool in Soweto. Sy het die leerlinge se vlak van kennis geprys. Sy het tydens haar besoek ‘n lessie vir die Graad drie klas aangebied. Die besoek is deel van haar 67-minute vir die Mandeladag-veldtog waarin landsburgers gevra word om 67
Lees verder: Onderwysminister loof kinders se vlak van kennis
