Zim-polisie arresteer opposisielede

Die polisie van Zimbabwe het gister opposisielede in hegtenis geneem, asook ‘n loods wat besig was om reklamestof vir Saterdag se algemene verkiesing by ‘n lughawe net buite Harare af te lewer. Aldus ‘n verklaring deur die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC).

Lees verder: Zim-polisie arresteer opposisielede

Suid-Afrika se rasseprobleem groter as ooit

ImageSuid-Afrika is sinoniem met paradokse. Aanvanklik is die land verkeerdelik gesien as ‘n plek waar rassespanning gedy. Sedert die ANC-oorname in 1994 was Suid-Afrika veronderstel om ‘n post-rassige tydvak binne te gaan; vele buitelanders het selfs beweer dat die land ‘n voorbeeld stel vir ander multikulturele en veelrassige samelewings.

Lees verder: Suid-Afrika se rasseprobleem groter as ooit