Duitsland se sentrum-linkse opposisie partye, naamlik die Sosiaal-Demokrate (SPD) en Groen, sal nie meer ‘n meerderheid in die parlement wen as daar ‘n verkiesing gehou word nie, en dit as gevolg van ‘n toename in steun vir die Roofparty, wys ‘n nuwe meningspeiling. Dit was die eerste keer in omtrent ‘n jaar dat die SPD
Dienslewering, die towerwoord
Politieke partye het ‘n geleentheid raakgesien om kiesers te lok deur te konsentreer op dienslewering vir swart gebiede. Twee van die DA se top vroueleiers het tydens die party se tussenverkiesingsveldtog in Limpopo ‘n optog na die plaaslike Mogalakwena-munisipaliteit gelei. Lindiwe Mazibuko en Desiree van der Walt het daarna ‘n memorandum van griewe en ‘n
Opstande in VSA kring uit
Polisie het honderde betogers op die Brooklyn-brug in New York in hegtenis geneem, maar betogings in die VSA kring al hoe verder uit. Betogers het in Los Angeles, voor die City Hall, gedans op busse met “vrede” op die kant geverf. ‘n Kleiner protes is in Chicago se finansiële distrik gehou waar betogers plakkate opgehou
Obamabraaihoender trek skrefiesoë
Obama laat vaar sy bod vir ‘n tweede termyn in die Withuis en gee Kolonel Sanders se braaihoender iets om oor te dink? In Beijing, China, is ‘n restaurant bekend as OFC met ‘n uithangbord wat erg baie lyk soos die President van Amerika in die kolonel se klere uitgedos. Die presidensiële eetplek heet: Die
Duduza ‘lyk asof deur bom getref’
Erge donderstorms, vergesel deur sterk vlae wind, het ‘n aantal gesinne sonder huise in Gauteng en die Vrystaat gelaat. In Ficksburg in die Vrystaat, het ‘n dodelike storm groot skade veroorsaak en ‘n aantal mense beseer. ‘n Nege-jarige swart seun is dood toe ‘n muur op hom geval het. In Duduza, oos van Johannesburg, is
Bejaardes aangeval, man sterf
‘n Bejaarde man (75) van Benoni is dood en sy vrou is beseer nadat hulle deur rowers in hul huis aangerand is, het die polisie gesê. Twee mans het die deur van die paartjie se huis omstreeks 01:00 oopgedwing, het Tryna Wolmarans, ‘n polisiewoordvoerder gesê. Die verdagtes het kontant en vuurwapens by die man se
Wit asielsoeker gee nie moed op nie
Die Suid-Afrikaner in Kanada wat eers as wit vlugteling aanvaar en agterna geweier is, sal na verwagting Maandag deur drie regters in die federale hof van appèl aangehoor word. Brandon Huntley (32) het in 2009 asiel in Kanada verkry omdat hy weens sy velkleur deur swart misdadigers in Suid-Afrika geteiken is. Die Kanadese immigrasieraad het
Die Republiek Natalia
Vol hoop het die trekkers hul eie staat begin opbou. In 1839 is ‘n grondwet geskryf; mans bo 21 jaar kon stem vir die Volksraad van 24 lede. Die Gelofte van Desember 1838 is nie algemeen nagekom nie. Wel het ds. Erasmus Smit elke jaar ‘n dank- en biddag in Pietermaritzburg gehou, terwyl ook Sarel
Rapport dink Wouter Basson is ‘n Nazi
Die hofsaak teen dr. Wouter Basson is Sondag deur Rapport met dié van ‘n Nazikonsentrasiekamp-dokter vergelyk. Prof. Steven Miles, ‘n Amerikaanse etiekkenner wat teen Basson getuig het, sê Basson het oneties opgetree deur dwelms vir oorgrens-ontvoerings aan ANC-, PAC- en Swapo-lede toe te dien en dat dit strydig met ‘n dokterseed is. Miles het gesê
Boer klits koperdief
‘n Boer het ‘n swartman wat probeer het om hom met ‘n panga aan te val en van koperkabels te beroof in Trichardtsdal in die Maake-gebied doodgeskiet, het die polisie in Limpopo Sondag gesê. Vyf mans het die boer se plaas Saterdag omstreeks 13:00 betree en hom met ‘n panga oor die kop geslaan, het
