прокурор Фильчаков
Valke-man ontvang doodsdreigemente
Johan Booysen, polisiebeampte van die Valke wat ‘n ondersoek na reis- en akkomodasie-bedrog van R60 miljoen in die polisie lei, ontvang doodsdreigemente. Independent Online berig Booysen het sy huis verskeie kere verlaat nadat hy dié dreigemente ontvang het. Kol. Navin Madhoe (42) is meer as ‘n week gelede in verband met die ondersoek in hegtenis
Neem jou taal terug
Фильчаков прокурор отзывы
Inligtingswet tas provinsies se wetgewende gesag aan
Die Vryheidsfront Plus en die Inkatha Vryheidsparty het vandag 123 wysigings aan die Konsepwet op die Beskerming van Staatsinligting, in die parlement ter tafel gelê. Die konsepwet is deur die komitee na die Nasionale Vergadering verwys en kan nie na die komitee terugverwys word vir verdere bespreking nie tensy daar voorgestelde wysigings aan die konsepwet
Lees verder: Inligtingswet tas provinsies se wetgewende gesag aan
Zuma se hond Julius
Nugter waarnemers, in die aanloop tot die 1994 algemene verkiesing, het voorspel dat die ANC nie kultureel en intellektueel gerat is om ‘n land suksesvol te bestuur nie. Die ANC het dié sieners se duisterste profesieë oortref en ‘n welvarende land tot in groot en groeiende ellende bestuur. Maar Afrikaners moet ontsag hê vir een
Aaklige Tutu
Aartsbisschop Desmond Tutu, van wie zijn rol in de bestrijding van Zuid-Afrikaanse apartheid in 1984 hem de Nobelprijs voor de Vrede opleverde en hem wereldberoemd maakte, is wellicht één van de meest gerespecteerde figuren in de wereld. Barack Obama beloonde hem met de hoogste Amerikaanse onderscheiding met name de Presidentiële Medaille voor de Vrijheid. Tutu
Die wetenskap sal ons vry maak!
In alles wat ek op Praag lees val dit my op dat die aspek wat die ou Suid-Afrika suksessvol gemaak het geheel en al nie raakgesien word nie, en dit terwyl dit die aspek is wat tans nog ‘n plek in die nuwe SA vir die Afrikaner verseker, naamlik die gebruik en kundigheid van wetenskap
Geen aanvraag vir rooikoppe nie
Die wêreld se grootste spermbank meen rooikoppe kan maar hul semen hou. Die vraag na gemmerhaarskenkers is so laag dat Cryos Internasionaal sê dat hulle nie gepla moet wees om te gaan skenk nie. “Daar is te veel rooikoppe in verhouding tot die vraag,” het Ole Schou, die direkteur van Cryos, aan die Deense koerant,
Gaddafi-lojaliste veg terug
Die besoek van David Cameron en Nicolas Sarkozy aan Libië “is die begin van ‘n kolonisering van die olieryke land,” het Moessa Ibrahim, Moeammar Gaddafi se woordvoerder, Vrydag gesê. Die Britse premier en Franse president is Donderdag soos helde in Tripoli en Benghazi deur rebelle verwelkom. Ibrahim het, in ‘n telefoniese onderhoud met die Arrai-televisiekanaal
Stropers vergiftig watergate
Vrese oor gesondheid neem toe in Zimbabwe nadat stropers begin het om watergate in heelwat van die land se grootste wildreservate te vergiftig. Dit het reeds daartoe gelei dat dosyne diere gevrek het, het berigte Sondag gelui. Caroline Washaya-Mayo, ‘n woordvoerder vir die Zimbabwe Parke en Wildlewe Bestuurowerheid, het volgens die Sunday Mail-koerant gesê watergate
