Landboudebat vra feite

“Landboudebatte moet op feite en nie op propaganda-aannames gevoer word nie,” het dr. Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye gesê. Dr. Mulder was die spreker by ‘n boeredag op Christiana in die Noordwes-provinsie en het dit as een van die landbou-uitdagings vir 2011 genoem. “Veralgemenings wat maak asof die verhoudinge tussen kommersiële boere

Lees verder: Landboudebat vra feite

Waar is daardie geld heen?

“Sal die ANC oop kaarte speel oor hoeveel die belastingbetalers uiteindelik sal opdok vir die ANC se eeufeesvierings nadat die regering erken het dat die belastingbetalers reeds begin betaal het, en steeds sal opdok? “Uit die begroting self is dit onmoontlik om so iets af te lei, aangesien dit onder verskillende items geplaas is en

Lees verder: Waar is daardie geld heen?

Regses, Duitsers en gays

Skoppensboer verneem dat daar amper ewe veel faksies in die DA bestaan as in die ANC. Veral in Johannesburg vind raadslede dit etenstye moeilik om ‘n sitplek aan die etenstafel te vind. Gister by die Johannesburgse raadsvergadering sê een DA-raadslid op Engels, blykbaar van Joodse afkoms: “Ek kan nie daar gaan sit nie, want dis

Lees verder: Regses, Duitsers en gays

Praag: ‘Skiet die boer’ oortree internasionele reg

Praag, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het Donderdag toestemming gevra om as vriend van die hof, amicus curiae, toegelaat te word in die saak tussen Julius Malema en Afriforum. Die ANC het ‘n aansoek om verlof ingedien om as party toe te tree tot die haatspraaksaak teen Julius Malema. Dr. Dan Roodt van Praag het gesê die

Lees verder: Praag: ‘Skiet die boer’ oortree internasionele reg

Wynboere dreig om belasting te weerhou

Die Stellenbosse wynboere is warm onder die kraag oor die moord op wynboer Alberto Costa. Hulle het gedreig om belastinggeld terug te hou indien die Regering nie misdaad wat dié dorp en omgewing teister, vasvat nie. ‘n Buurman van die vermoorde het die voorstel van belastingweerhouding aan ‘n vergadering oor geweldsmisdaad gemaak.  “My voorstel is

Lees verder: Wynboere dreig om belasting te weerhou