Plaasmoordondersoeker geteiken

Lesers sal nog die berigte in die media rondom die gebeure in die saak teen dr Dawid Swart onthou. Die hele wraakveldtog teen hom het in Junie 2009 begin. Dr Dawid Swart, destyds ‘n lektor in kriminologie aan die Universiteit van Pretoria, woon met sy gesin op sy plaas Klipkop in die Kleinfontein-omgewing, noord van

Lees verder: Plaasmoordondersoeker geteiken

Droewige krieket in ‘n triestige land

Dis darem nie waar en hoe krieket gespeel moet word nie. Ek is selde, indien ooit, in die versoeking om van Nieu-Seeland te hou. Dit is na alles die plek waarheen ek my ma se voormalige skoondogter verban het. Sou ek weens konsentrasieverlies besluit om die lang, weemoedige eiland die voordeel van die twyfel te

Lees verder: Droewige krieket in ‘n triestige land

Geheimsinnige kniksiekte laat Oeganda koud

Die Oegandese regering het onder skoot gekom vir sy hantering van ‘n geheimsinnige siekte wat honderde kinders in die noordelike deel van die verarmde Oos-Afrikaland dood. Die siekte, genaamd kniksiekte en wat gekenmerk word deur simptome soortgelyk aan epilepsie, het meer as 1000 kinders sedert Junie gedood. Die oorsaak is onbekend, en daar is geen

Lees verder: Geheimsinnige kniksiekte laat Oeganda koud

Gesteelde lone-aanbod ‘harteloos’

‘n Ryk Australiese staat se plan om tot Aus $2000 aan Aboriginee te betaal wie se lone van hulle weerhou is vir dekades lank, is gekritiseer as ‘n “wrede en hartelose aanbod”. Wes-Australië, ‘n groot en ryk hulpbronstaat wat ‘n winsgewende mynbouoplewing beleef, het die betalings vir die “gesteelde lone van inboorlinge gebore voor 1958”

Lees verder: Gesteelde lone-aanbod ‘harteloos’

Media moet gereguleer word, sê ANC

Die Suid-Afrikaanse media moet gereguleer word deur ‘n onafhanklike liggaam om politieke of kommersiële inmenging te voorkom, het die ANC gister gesê. “Ons 52ste konferensiebesluit … [verklaar] dat ‘n meganisme onafhanklik moet wees van kommersiële en party-politieke belange en behoort op te tree sonder vrees, begunstiging en vooroordeel,” het die African National Congress se woordvoerder

Lees verder: Media moet gereguleer word, sê ANC

Oz verwerp Britse bladskudverbod vir Spele

Australiese atlete sal voortgaan om hande te skud met hul teenstanders by die Olimpiese Spele in Londen, en sê om dit nie te doen nie sal ‘n “verleentheid” wees ten spyte van ‘n waarskuwing van Brittanje oor die gesondheidsrisiko’s wat dit inhou. Die Britse Olimpiese Vereniging (BOA) se hoof mediese beampte het gister gesê dat

Lees verder: Oz verwerp Britse bladskudverbod vir Spele

DA neem nie aan e-tolstaking deel nie

Die Demokratiese Alliansie het ‘n uitnodiging om aan vandag se beplande landswye staking deel te neem, van die hand gewys, het ‘n koerant berig. Die party is uitgenooi om deel te neem aan ‘n betoging teen die instelling van die beplande e-tolpadstelsel en arbeidsmakelaars. Die optog is onder leiding van Cosatu. “Die tolstelsel is niks

Lees verder: DA neem nie aan e-tolstaking deel nie

Nigerië en SA haaks oor reisigers

Nigerië het Dinsdag na Suid-Afrika gekap en die land beskuldig dat die owerhede Nigeriërs teiken en “xenofobies”  is nadat 125 reisigers toegang geweier is oor inentingskaarte. Die minister van buitelandse sake Olugbenga Ashiru het gesê Nigerië sal reageer op enige verdere aksie nadat Suid-Afrika Vrydag geweier het om toegang te verleen aan Nigeriërs wie se

Lees verder: Nigerië en SA haaks oor reisigers

Sweedse wapenskandaal oopgevlek

Swede het in die geheim vir Saoedi-Arabië gehelp met die beplanning van ‘n wapenfabriek wat teentenkmissiele sal vervaardig, het die openbare uitsaaier Sweedse Radio Dinsdag berig. Die Sweedse weermag-navorsingsagentskap (FOI) het Saoedi-Arabië sedert 2007 gehelp, alhoewel die bouwerk aan “Projek Simoom” nog moet begin, het die stasie gesê en honderde geklassifiseerde dokumente en onderhoude met

Lees verder: Sweedse wapenskandaal oopgevlek