E-tol deel van ‘reuse korrupsie’

Alle Suid-Afrikaners behoort die Bondgenootskap teen Stedelike Tol se regsaksie teen die Gautengse e-tolstelsel te ondersteun. Die e-tol is deel van ‘n reusagtige korrupsiespul wat die oorlewing van grondwetlike demokrasie in die gedrang bring, volgens Terry Crawford-Browne. Toe ANC-intelligensieagente onder leiding van Bheki Jacobs die fluitjie oor die wapenskandaal in 1999 geblaas het, het hulle

Lees verder: E-tol deel van ‘reuse korrupsie’

Cosatu ruk op na Swartruggens-tolhek

Cosatu sê die betoging wat by die Swartruggens-tolhek in die Noordwes beplan word, sal Vrydag voortgaan. Solly Phetoe, die vakverbond se provinsiale sekretaris, sê die protesoptog sal voortgaan ten spyte van terugslae om die polisie se toestemming te kry. Cosatu wou verlede week ‘n deurnagbetoging hou om te eis dat tolgeld of geskrap word, of

Lees verder: Cosatu ruk op na Swartruggens-tolhek

Britte sit op twee stoele oor EU

Brittanje se premier, David Cameron, het Donderdag gesê Brittanje wil nie sy rug op Europa draai nie. Dit volg nadat hy sy vennote in die Europese Unie (EU) ontstig het met ‘n aankondiging dat hy ‘n referendum oor lidmaatskap in die vooruitsig stel. Cameron het volgehou dat sy voorneme om die Britte teen die einde

Lees verder: Britte sit op twee stoele oor EU

Apokalips kom weens antibiotikum-weerstand, waarsku kenner

Brittanje se mees senior mediese adviseur het LP’s gewaarsku dat die styging in antibiotikum-weerstandige siektes ‘n ​​nasionale noodtoestand wat vergelykbaar is met ‘n katastrofiese terreuraanval, pandemiese griep of groot kusoorstromings kan veroorsaak. Dame Sally Davies, die hoof mediese beampte, het gesê die bedreiging van infeksies wat weerstand teen antibiotika bied is so ernstig dat die

Lees verder: Apokalips kom weens antibiotikum-weerstand, waarsku kenner

Amerikaanse vroue na frontlinies

Vroue in die Akerikaanse weermag sal binnekort amptelik die geleentheid kry om in die voorste linies van die land se oorloë te dien. Leon Panetta, in een van sy laaste besluite as President Obama se verdedigingsekretaris, sal die huidige beleid aanpas, wat honderde duisende frontlinieposisies en elite kommandoposte na meer as ‘n dekade van oorlog

Lees verder: Amerikaanse vroue na frontlinies

Zuma prys Charlize

President Jacob Zuma het die Suid-Afrikaans gebore aktrise Charlize Theron Woensdag gelukgewens en die Wêreld Ekonomiese Forum se kristal-toekenning vir haar humanitêre werk aan haar oorhandig. “Ons is trots op ons Charlize,” het Zuma in ‘n verklaring gesê. “Sy het daarin geslaag om in ‘n uiters mededingende omgewing opgang te maak, en is ‘n sigbare

Lees verder: Zuma prys Charlize

EU staak verskeping van chemiese doodstrafmiddels

Viëtnam sal in die toekoms sy eie chemiese middel vir teregstellings vervaardig nadat fabrieke in die Europese Unie die verskeping daarvan belet het weens teenkanting teen die doodstraf, het die Associated Press Donderdag berig. Dié land het die gebruik van vuurpelotons in 2011 gestaak weens kommer dat dit die soldate traumatiseer. Die regering het verlede

Lees verder: EU staak verskeping van chemiese doodstrafmiddels

ANC kritiseer bank se negatiewe houding

Die presidensie het Woensdag teleurstelling en verbasing uitgespreek oor FNB se advertensieveldtog. “Ligsinnige advertensies wat ‘n haat vir die regering of die regerende party uitspreek sal ons nie help om die land se ontwikkelingsdoelwitte te bereik nie,” het hy in ‘n verklaring gesê. “Die presidensie is teleurgesteld en verras deur die eensydige veldtog.” Die veldtog

Lees verder: ANC kritiseer bank se negatiewe houding

Treine aan die brand gesteek

Twee treinwaens is by die Croesus-treinstasie in Johannesburg aan die brand gesteek, het Metrorail Woensdag gesê. Die waens was deel van ‘n trein wat Dinsdagaand na Braamfontein op pad was, het ‘n woordvoerder van Metrorail, Lawrence Venkile, gesê. “Geen beserings is aangemeld nie, maar voorlopige ondersoeke dui dat brandstigting die oorsaak kon wees.” Drie treinwaens

Lees verder: Treine aan die brand gesteek