Volgens ‘n woordvoerder van Eskom, Erica Johnsson, word daar geen beurtkrag tydens die lang naweek verwag nie, aangesien verbruik gewoonlik laag is tydens vakansiedae.Geen beurtkrag oor Paasnaweek
Volgens ‘n woordvoerder van Eskom, Erica Johnsson, word daar geen beurtkrag tydens die lang naweek verwag nie, aangesien verbruik gewoonlik laag is tydens vakansiedae.