Stigtingsvergadering: Oorkoepelende Burgerraad vir Grondwetlike regte

In bykans elke dorp of stad ervaar belastingbetalers dat hulle nie van plaaslike owerhede waarde vir hul belastinggeld ontvang nie. Baie Suid-Afrikaners blameer die swak dienslewering op die derde vlak van regering dikwels aan leemtes in die Grondwet 1996. Die regering-van-die-dag se beleid van regstellende aksie asook swart ekonomiese bemagtiging, word dikwels verantwoordelik gehou weens

Lees verder: Stigtingsvergadering: Oorkoepelende Burgerraad vir Grondwetlike regte

Mbeki kruisig NAVO-orde

Die onlangse gebeure in Libië behoort rooi ligte te laat flikker oor die bedreiging van Afrika se hardverdiende reg tot selfbeskikking, het die voormalige president van Suid-Afrika, Thabo Mbeki, Saterdag gesê. Mbeki het in ‘n toespraak voor die Prokureursorde van die Noordelike Provinsies in Sun City gesê dit “lyk voor die hand liggend” dat ‘n

Lees verder: Mbeki kruisig NAVO-orde

‘Swart poephol’

Die gholfwêreld is in oproer nadat die gholfjoggie Steve Williams Saterdag ‘n rassistiese opmerking oor sy voormalige baas, Tiger Woods, by ‘n toekenningsgeleentheid gemaak het. Williams, wat ‘n Nieu-Seelander is, het na Woods se “swart poephol” verwys tydens die jaarlikse gholfjoggie-toekennings by die HSBC-kampioenskapstoernooi in Sjanghai. Hy het die bewoording gebruik ná ‘n vraag oor

Lees verder: ‘Swart poephol’

Simboliese nydigheid jeens die Afrikaner

Die onlangse nuus oor die geldelike probleme van die Voortrekkermonument het beklemtoon wat ons reeds lankal weet: dat die staat, wat Afrikaners voor die voet belas, onwillig is om enige fondse aan die onderhoud van die Afrikanererfenis te bestee. Terwyl miljarde rande verlore gaan aan korrupsie, selfverryking, wanbesteding, Afrika- of “swart prestige”, en selfs skenkings

Lees verder: Simboliese nydigheid jeens die Afrikaner

DA-korrupsiebom bars in Midvaal

Die party wat hoog opgee oor skoon regering, die DA, het klaarblyklik self ‘n hele paar geraamtes in die kas. Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se span is betrokke by ‘n uitgebreide korrupsie-ondersoek teen die DA, berig Rapport. Die VF+ beskuldig die DA al geruime tyd van ‘n erge geknoeiery in die Midvaal-munisipaliteit, die enigste ander

Lees verder: DA-korrupsiebom bars in Midvaal

Swart student slaan leraar oor moeilike vraestel

‘n Tweedejaarstudent in ingenieurswese aan die Universiteit van die Witwatersrand het sy dosent dié week met ‘n stok geslaan omdat die vraestel glo te moeilik was, berig nuus24. Die student, net bekend as Mfundo, het sy dosent, Obinna Ozumba, met ‘n stok hard op die rug geslaan in die eksamenlokaal Ozumba het die stok gegryp, in

Lees verder: Swart student slaan leraar oor moeilike vraestel

Le Pen ontmoet Israeli-ambassadeur by VN

In New York, het Marine Le Pen, die president van die Franse regse politieke party, die Nasionale Front (FN), Donderdagaand met die Israeliese ambassadeur by die VN Ron Prosor vergader. Die presidensiële kandidaat het duidelik laat blyk dat haar ontmoeting met Prosor die belangrikste vergadering van ‘n besoek bedoel om internasionale status aan haar te

Lees verder: Le Pen ontmoet Israeli-ambassadeur by VN

Vrae oor bedankings uit lugmag

“Die skielike bedankings van die Hoof van die Lugmag, Lt-genl. Carlo Gagiano en die Sekretaris van Verdediging, me. Mpumi Mpofu, is oorhaastig en word bevraagteken. Dit wil voorkom asof beide verantwoordelik gehou word vir omstandighede waaroor hulle nie beheer het nie. Dit is duidelik dat die minister, Lindiwe Sisulu, Gagiano en Mpofu verantwoordelik hou vir

Lees verder: Vrae oor bedankings uit lugmag

Zille en die Amerikaanse projek vir SA

Wat die Amerikaners van die DA dink, is waarskynlik die rede vir die besluit om die party in ‘n swart party te verander. Dat lofwaardige teorieë oor die werklikheid mag verskil, is egter nie vir die immer jong gesig van die opposisie ‘n uitdaging nie. Helen Zille het haarself reeds begewe in die stryd om

Lees verder: Zille en die Amerikaanse projek vir SA