Die Amerikaanse regering het fotomateriaal van ‘n pakkie poeier wat voor in die onderbroek van die mislukte Detroit-bomaanvaller gevind is, aan die media vrygestel. Al Kaida het ondertussen verantwoordelikheid vir die probeerslag aanvaar. Die foto van die onderbroekbom wat na bewering deur Faroek Abdoelmoetallab gedra is op vlug 253 van Northwest Airlines, bevat geen datum
Vader Tyd
{jathumbnail off} игрушки фішер прайсданильченко юрій броніславович компромат
Kom ons help bou aan praag.co.za in 2010!
Vanoggend toe ek so deur Rapport, Beeld en Die Burger kyk, merk ek op hoe hierdie Nasperskoerante 360 grade omgeswaai het van beriggewing deur hulle beeld na buite aan te pas om steeds in beheer van die Afrikaner se denke te bly. Ons moet onthou dat Naspers deur die ANC beheer word met behulp van
Herrie se kerrie: Die roelf
{jathumbnail off} Onlangs het ‘n kortverhaal uit Herrie se pen Praag se webblad gehaal: Duskant die longdrop. In een van die dele word vertel van hoe Koos blou in die gesig op die troon aangetref is na hy asem opgehou het tot hy hom sou hoor hoor val. Met dié dat die longdrop bo-op ‘n
China stel vinnigste trein bekend
China het die wêreld se vinnigste trein bekendgestel wat binne drie uur ‘n reis van meer as 1000 km kan aflê. Met ‘n gemiddelde spoed van 350km/h sal die reis van 1 068.6km drie uur duur in vergelyking met die vorige net meer as 10 uur. Dié nuwe diens gebruik tegnologie wat in samewerking met
‘Wit’ stem verblyf op Tafelberg geweier
Die burgerregte inisiatief AfriForum het pas ʼn klag van rassediskriminasie namens twee studente – Etienne en Stiaan Terblanche – by die Menseregtekommissie (MRK) teen die Tafelberg Nasionale Park ingedien, nadat dié twee studente verblyf by die People’s Trail Hut geweier is omdat hulle wit is. AfriForum sal ook die saak na die Gelykheidshof neem, sou
Afriforum dreig met regsaksie om boer te beskerm
Die burgerregte inisiatief AfriForum het ʼn versoek aan die minister van Handel en Nywerheid gerig om dringend in te tree om die lewe en besittings van ʼn Suid-Afrikaanse burger, Ray Finaugty, en sy gesin in Zimbabwe te beskerm. Volgens BIPPA, ʼn beleggingsooreenkoms wat op 27 November 2009 deur beide die Suid-Afrikaanse en Zimbabwiese owerhede onderteken
Lees verder: Afriforum dreig met regsaksie om boer te beskerm
Vullis in Pretoria: ‘Gee geld terug’
Die Vryheidsfront Plus het gesê dat inwoners van Pretoria geregtig is om hulle geld vir vullisverwydering terug te eis nadat vullisverwydering in die Tshwane-metrogebied vir die vyfde keer vanjaar nie plaasvind nie. Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, is die metroraad wetlik verplig om die dienste te lewer waarvoor inwoners betaal. “Daar is oorgenoeg gronde
Dirk de Villiers oorlede
Die bekende rolprentmaker Dirk de Villiers is Maandagrmiddag in die ouderdom van 85 oorlede. De Villiers, skepper van die televisiereeks Arende en rolprente soos Tant Ralie se losieshuis, My broer se bril, Die geheim van Nantes en That Englishwoman, is in die Chris Barnard-gedenkhospitaal in Kaapstad oorlede. Volgens sy seun, die akteur Gys de Villiers,
Ortodontis en sy gesin sterf in vliegongeluk
Vier mense, almal van dieselfde gesin, is Maandagmiddag oorlede toe ‘n sessitplek-vliegtuig naby Harrismith in die Vrystaat neergestort het. Volgens Chris Botha, Netcare 911-woordvoerder, het nooddienste omstreeks 13:30 ‘n oproep ontvang dat ‘n vliegtuig geval het. Die vliegtuig, ‘n Beach Bonanza, het by die Platberg neergestort in digte mis, het Netcare911 se woordvoerder, Chris Botha,