DA wil munt slaan uit rasse-sirkus

Die enigste gas wat nie daar was nie, was die swarte van die Spar wat deur die wit model ‘n “kaffer” genoem is vir sy onwelvoeglike opmerkings. Gister se mediakonferensie wat die DA se nasionale woordvoerder Mmusi Maimane gereël het tussen Jessica Leandra dos Santos en Tshidi Thamane, was ‘n voorsetting van die “race baiting”-sirkus

Lees verder: DA wil munt slaan uit rasse-sirkus

‘Lied van my hart’ verower harte

Deon Opperman & Sean Else groet met twee ekstra vertonings Na afloop van die eerste vertonings van Lied Van My Hart het dit gegons op sosiale netwerke. Terugvoer van gehore was oorweldigend positief en vol lof en waardering – soveel vertonings, soveel staande toejuigings! Lied Van My Hart is die skryfspan Deon Opperman en Sean

Lees verder: ‘Lied van my hart’ verower harte

China neem Amerikaanse bank oor

Die Verenigde State van Amerika het Woensdag ingestem dat ICBC, China se grootste bank, vir die eerste keer ‘n ​​oorname van ‘n Amerikaanse bank deur ‘n Chinese staatsbeheerde maatskappy doen. Net dae nadat die hoë-vlak VSA-China ekonomiese gesprekke in Beijing plaasgevind het, het die Federale Reserweraad ‘n aansoek van die ICBC (Industrial and Commercial Bank

Lees verder: China neem Amerikaanse bank oor

China boor in troebel waters

China se grootste aflandige olie-produsent Cnooc het sy eerste diepsee-boorprojek in die Suid-Sjinese See begin, ‘n skuif wat ontleders sien as ‘n reaksie op binnelandse druk om kleim af te steek in die betwiste gebied. Cnooc 981, China se eerste self-ontwikkelde diepsee-boorplatform, het werk begin 320 km suid-oos van Hong Kong Woensdag, het die maatskappy

Lees verder: China boor in troebel waters

‘King Cobra’ waarsku Chinese

Nuutverkose president Michael Sata het ‘n gesant gewaarsku dat China die land se arbeidswetgewing moet respekteer as hulle sake wil doen in Zambië. Zambië se nuutverkose president Michael Sata, ook bekend as ‘King Cobra’ het gewaarsku dat die Chinese beleggers die land se arbeidswette moet respekteer. “Jou mense het nodig om te voldoen aan plaaslike

Lees verder: ‘King Cobra’ waarsku Chinese

Oproer teister Noordwes

Altesaam 58 mense is in hegtenis geneem tydens die gewelddadige oproer oor paaie in dorpe in Noordwes, het die polisie Woensdag gesê. Volgens brig. Thulane Ngubane is 34 mans en 24 vroue in hegtenis geneem sedert die betogings Maandag begin het. Hulle word aangekla van openbare geweld, opsetlike saakbeskadiging en plundery. Hulle sal na verwagting

Lees verder: Oproer teister Noordwes

Hulp aan Kuba hou geen voordeel vir SA in nie

‘n Internasionale ooreenkoms waardeur die regering ‘n ekonomiese hulppakket van R350 miljoen aan Kuba wil toestaan, is in die parlementêre komitee vir handel en nywerheid teengestaan deur die VF+. Die internasionale ooreenkoms is op 25 November 2011 deur die regerings van Suid-Afrika en Kuba geteken, maar moet eers deur die parlement geratifiseer word. “Tydens ‘n

Lees verder: Hulp aan Kuba hou geen voordeel vir SA in nie