Derby-Lewis ‘verdien om in tronk te vrot’

Clive Derby-Lewis, die man wat skuldig bevind is op die moord van die anti-apartheidsaktivis Chris Hani, se aansoek om parool sal Woensdag aangehoor word. Woordvoerder vir die departement korrektoewe dienste, Sonwabo Mbanga, het bevestig die verhoor sal voor die paroolraad plaasvind, maar wou geen verdere besonderhede bekend maak nie. Derby-Lewis is in 1993 skuldig bevind

Lees verder: Derby-Lewis ‘verdien om in tronk te vrot’

Zuma en Franse prys Bafana se swart span

Bafana Bafana het die hele land trots gemaak en gehelp om Suid-Afrika te verenig, ten spyte daarvan dat hulle in die eerste ronde van die 2010 Wêreldbeker uitgeval het. Só het pres. Jacob Zuma Dinsdag in Bloemfontein gesê. “Julle het Suid-Afrika trots gemaak. Julle het baie goed gespeel. Dis hartseer dat ons nie deurgaan na

Lees verder: Zuma en Franse prys Bafana se swart span

Nico Smith se ideale Azaniese Afrikaner

Een van die dinge wat my opval oor Naspers se bruin rubriekskrywers, is hul fassinasie (of is dit hul obsessie?) met Afrikaners. Alhoewel die bruin gemeenskap geweldige probleme van sy eie het – geweldsmisdaad, dwelms, ongehude swangerskappe ensovoorts – is Afrikaners telkens in onder andere Jonathan Jansen en Henry Jeffreys se loep. Wat die idee

Lees verder: Nico Smith se ideale Azaniese Afrikaner

Australië stel weer rassediskriminasiewette in

Australië het drie jaar na dié wetgewing geskrap is, rassesediskriminasiewette in die Northern Territories heringestel…en die stappe is gedoen om die Aboriginies te beskerm. Die skrapping was deel van ‘n misdaadbekampingsaksie en het behels dat weermaglede ingespan kon word en is die verkoop van alkohol onder meer verbied. Minister van inheemse sake, Jenny Macklin, het

Lees verder: Australië stel weer rassediskriminasiewette in

Olieman uitgejou

‘n Beampte van BP is geroskam by ‘n oliekonferensie in Londen terwyl hy ingestaan het vir die beleërde oliereus se uitvoerende hoof, Tony Hayward. Steve Westwell, BP se personeelhoof, is twee keer tydens sy toespraak deur betogers onderbreek. “Ons moet die olie-era stop!” het betogers geskree. Die betogers is daarna uit die hotel in Londen

Lees verder: Olieman uitgejou

Iranse skip onderweg na Gasa

Iran se staatstelevisie-kanaal sê dié land sal ‘n noodlenigingskip met 1100 ton noodvoorraad na die Gasastrook stuur. Iran en Israel is teenstanders omdat Iran die Palestynse Hamas-beweging ondersteun. Om ‘n skip na Gasa te stuur kan lei tot ‘n konfrontasie met die Israeliese vloot. Israeliese soldate het op 31 Mei ‘n Turkse vaartuig na Gasa

Lees verder: Iranse skip onderweg na Gasa

Tot R11 000 per WB-kaartjie uitgemors

Die belastingbetalers se Beweging van SA (TBM) hou die kwessie van die Wêreldbekerkaartjies wat hulle beweer aangekoop is met belastingbetalers se geld, fyn dop.  “Ons neem kennis dat politieke partye en vakbonde klagtes ingedien het by die Tesourie, en ons is bewus daarvan dat die saak verwys is na die Ouditeur-generaal ja, ons sal die

Lees verder: Tot R11 000 per WB-kaartjie uitgemors

Klagtes teen Oranje-meisies teruggetrek

Alle kriminele aanklagte is laat vaar teen die twee Nederlandse vroue wat in hegtenis geneem en aangekla is van “hinderlaagbemarking” vir die dra van oranje minirokke na ‘n sokkerwedstryd.  Barbara Castelein en Mirthe Nieuwpoort het Dinsdagoggend in die Johannesburgse landdroshof se verskyn. Hulle was deel van ‘n groep van 36 vroue wat die wedstryd tussen Denemarke

Lees verder: Klagtes teen Oranje-meisies teruggetrek

Moetie moet Bafana red

Suid-Afrikaners wend hulle nou tot moetie, of tradisionele medisyne, om Bafana Bafana ‘n hupstoot te gee in die eerste ronde van die Wêreldbeker-sokkertoernooi. Toordokters glo moetie – ‘n mengsel van kruie, plante (soos aalwyn) en liggaamsdele van diere (soos aasvoëlbrein) – kan gebruik word om mense se geluk te verander, siektes te genees of sportvertonings

Lees verder: Moetie moet Bafana red

Net nog ‘n storm in ANC-teekopppie

Die ANC sal nie vir Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris van die vakverbond Cosatu, aankla ná sy kommentaar oor korrupsie nie. Dít volg ná die hoogdrama waartydens Cosatu gedreig het sulke stappe kan die einde van die alliansie beteken. “Om Vavi aan te kla sal nie die beste opsie wees om te neem nie,” het Gwede Mantashe,

Lees verder: Net nog ‘n storm in ANC-teekopppie