Bewerings teen Mdluli ‘ernstig’

Die kantoor van die nasionale polisiekommissaris sê noudat die afgesette hoof van misdaaadintelligensie, Richard Mdluli weer geskors is, sal ‘n interne ondersoek plaasvind na die ernstige bewerings wat teen hom gemaak word, berig RSG. Mdluli word ondersoek weens die beweerde misbruik van ‘n geheime fonds en nepotisme, terwyl hy ook verbind word met die moord

Lees verder: Bewerings teen Mdluli ‘ernstig’

SKA in venootskap met Afrika

Die wêreld se grootste en mees gevorderde radio-teleskoop, die SKA, wat in staat sal wees om buiteruimtelike lewe in die heelal op te spoor, sal tussen Suid-Afrika en Australië gedeel word, berig RSG. Die besluit is deur Kanada, China, Italië, Nederland en Brittanje by die lughawe Schiphol in Amsterdam, Nederland, gedoen. Suid-Afrika beplan om in

Lees verder: SKA in venootskap met Afrika

Afrikaans en die betekenis van 26 Mei 1948

Gister was my verjaardag en ek wil nogmaals almal bedank wat my op Facebook, Twitter en elders gelukgewens het. Hoe ouer ek word, hoe meer kom ek onder die indruk dat die toevallige dag 26 Mei, soos 31 Mei, nogal ‘n belangrike datum in ons volk se geskiedenis verteenwoordig. Op 26 Mei 1948 het die

Lees verder: Afrikaans en die betekenis van 26 Mei 1948

As Afrikaners sou saamstaan

Daar was ʼn tyd toe Afrikaners en blankes in die breëre sin Suid Afrika besit het as ʼn de jure staat. Dit het goedgegaan met Suid Afrika. Daar is selfs omgesien na die minder bevoorregtes (van natuur minder bevoorreg natuurlik). Daar is ook vir die nie-blankes politieke oplossings voorgehou. Sou so ʼn oplossing die Afrikaners

Lees verder: As Afrikaners sou saamstaan

Oproep om City Press te boikot

Die ANC het alle Suid-Afrikaners gevra om City Press-koerant te boikot en aan te sluit by die opmars teen Goodman Galery op Dinsdag 29 Mei 2012. “Die City Press-koerant het duidelik getoon hoe hy saamgespan het om die onsedelike uitbeelding van President Zuma wat in stryd is met sy reg op menswaardigheid, te bevorder. Die

Lees verder: Oproep om City Press te boikot

Goodman Galery sensureer anti-Semitiese skildery

Die Goodman Galery het ten minste een werk van die kunstenaar Brett Murray in sy jongste uitstalling nie vertoon nie want dit mag aanstoot gee aan Moslems en Joodse kykers, het die Hooggeregshof in Johannesburg Donderdag gehoor. “Murray aanvaar dat dit nie vertoon moet word nie,” sê adv. Gcina Malindi, wat namens president Jacob Zuma

Lees verder: Goodman Galery sensureer anti-Semitiese skildery

Swartes is ‘n ‘kanker’

Duisende Israeli’s, insluitend hoë-profiel-politici, het ‘n anti-swart betoging in Tel Aviv bygewoon. Die optog het gewelddadig geraak, met aanvalle op swartes en kruidenierswinkelvensters wat gebreek is. Die byeenkoms, wat in Tel Aviv se arm Hatikva-buurt plaasgevind het, is teen die invloei van swart asielsoekers en is gereël deur Michael Ben Ari, ‘n Knessetlid, en aktiviste

Lees verder: Swartes is ‘n ‘kanker’

Onrusbarende tendens by Naspers

‘n Nuwe – en na my mening onrusbarende – tendens is besig om Naspers se media pos te vat – sentralisering van menings en standpunte oor kardinale kwessies. Ek vermoed dit het reeds voorheen plaasgevind en daar was onlangs berigte oor groter sentralisering in Naspers ten opsigte van bestuur, redaksionele groottes en aanstellings, maar hierdie

Lees verder: Onrusbarende tendens by Naspers

Boer aangerand wat onwettige begrafnis teëgaan

‘n Boer is aangerand, as gyselaar gehou en afgeneem langs ‘n vrou se lyk omdat swartes sonder die eienaar se toestemming dooies op sy plaas wou begrawe, berig Beeld. Hendrik Davel (34), eienaar van die plaas Sterkfontein, naby Wakkerstroom in Mpumalanga, is Woensdag deur ontstoke begrafnisgangers aangeval toe hy die groep genader het om hulle

Lees verder: Boer aangerand wat onwettige begrafnis teëgaan