Ek hoop en vertrou dat daar 'n orgie van verontwaardiging sal losbars oor hierdie aanval waarin drie blanke mans deur Asiate in Durban vermoor is in 'n uiters vreemde voorval wat skynbaar gehandel het oor 'n argument rondom penisgrootte.
Rasse-insident ontlok geen reaksie
Ek hoop en vertrou dat daar 'n orgie van verontwaardiging sal losbars oor hierdie aanval waarin drie blanke mans deur Asiate in Durban vermoor is in 'n uiters vreemde voorval wat skynbaar gehandel het oor 'n argument rondom penisgrootte.

09:12:23 "Gedurende apartheid het ons ons eie landsburgers opvoeding en menseregte ontneem en baie van hulle uit baie beroepe gehou en hulle is stelselmatig afgetakel. Ons skuld die land baie, maar ons waai omdat dit ons nie pas nie. Waar is ons gewete, waar is ons menseliefde, waar is ons geloof?"