Tans in die markte…

20 Maart 2008 om 11.00. Verliese oornag op Wallstraat is besig om markte in die Verre Ooste afwaarts te druk waar die Hang Seng in Hong Kong reeds byna 4% laer is. Die bere het ook in Johannesburg kop uitgesteek waar die JSE se Algehele Indeks 2,5%  gedaal het, met hulpbronaandele wat feitlik almal deurloop.

Lees verder: Tans in die markte…