TLU wil nie Zuma se neef help verryk nie

TLU SA is nie bereid om betrokke te raak by enige projek om geld te kanaliseer na familie van pres. Jacob Zuma nie. Dit is die reaksie van mnr. Louis Meintjes, TLU SA se president, nadat dit aan die lig gekom het dat pres. Zuma se neef waarskynlik die grootste voordeel kan trek uit die

Lees verder: TLU wil nie Zuma se neef help verryk nie

VF+ verwelkom Zuma-besluit oor arm wit behuising

Die VF Plus in Pretoria het die Presidensie se aankondiging dat behuising aan arm wittes van Pretoria-Wes voorsien gaan word, gister verwelkom. Die stap van die president volg nadat die VF Plus in 2008 onder leiding van die party se Pretoria-leier en raadslid in die Tshwane-metroraad, Philip Van Staden, met die president tydens sy besoek

Lees verder: VF+ verwelkom Zuma-besluit oor arm wit behuising

Wouter Basson-saak hervat

Die voormalige geneesheer-generaal Niel Knobel getuig na verwagting vandag wanneer die saak oor etiese wangedrag teen die kardioloog en chemiese kenner dokter Wouter Basson hervat word. Basson word van onetiese gedrag aangekla en dat hy betrokke was in die grootskaalse vervaardiging en verskaffing van mandrax, kokaïen en traangas aan die Unita-leier in Angola, Jonas Savimbi.

Lees verder: Wouter Basson-saak hervat

Onluste breek uit na Zimmerman vrygespreek word

Die Amerikaanse president Barack Obama het vir kalmte gepleit nadat die buurtwag-vrywilliger George Zimmerman Saterdag onskuldig bevind is aan moord op ‘n ongewapende swart tiener in die VSA. Betogings het oral in die VSA voorgekom na die uitspraak in die guns van ‘n bruin veiligheidswag wat daarvan beskuldig is dat hy ‘n swart tiener vermoor

Lees verder: Onluste breek uit na Zimmerman vrygespreek word

Agt vas na dwelmgeweld in Kaapstad losbars

Agt mense is Saterdag vir openbare geweld in hegtenis geneem in Ocean View naby Vishoek in die Wes-Kaap nadat ‘n beweerde dwelmbaas se huis beskadig is. ‘n Woordvoerder vir die polisie, Tembinkosi Kinana, het gesê inwoners het die huis met klippe bestook, die dak beskadig en ‘n motor wat voor die huis gestaan het stukkend

Lees verder: Agt vas na dwelmgeweld in Kaapstad losbars

SAID-baas soebat na sy dwelm-bande rugbaar raak

Oupa Magashula, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het glo om vergifnis gesmeek nadat hy Vrydag skielik bedank het weens sy bande met ‘n veroordeelde dwelmhandelaar. “Ek het die hoogste agting vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Ek het die minister gesien en aan hom gevra om my asseblief te vergewe,” het Magashula aan die Sunday Times

Lees verder: SAID-baas soebat na sy dwelm-bande rugbaar raak

Malema glo EFF sal SA binnekort regeer

Julius Malema, leier van die Economic Freedom Fighters, wat Donderdag die EFF-protesbeweging bekendgestel het, het Saterdag belowe die EFF sal Suid-Afrika se nuwe regerende party word. Malema het Saterdag aan die skare gesê die EFF gaan boere se grond vat as hulle die mag oorneem. “Ons gaan die regering vat en wanneer ons dit gevat

Lees verder: Malema glo EFF sal SA binnekort regeer

Vlugtelinge uit DRK stroom na Uganda na hewige gevegte in Kivu

Volgens die Rooikruis in Uganda het bykans 55 000 vlugtelinge het uit die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) oor die grens gestroom. Dit is ‘n drastiese toename van vorige skattings. Die Rooikruis sê die vlugtelinge benodig dringend hulp. Baie van die mense is siek en moes sonder hul besittings vlug. Hulle

Lees verder: Vlugtelinge uit DRK stroom na Uganda na hewige gevegte in Kivu

Britte eis R40m terug na SAPD note steel

Die polisie moet ongeveer R40 miljoen aan ‘n Britse maatskappy oorbetaal nadat geld wat by ‘n polisiestasie gehou is, gesteel is. “Die SAPD is van voorneme om aan die hofbevel te voldoen. Daar moet egter daarop gelet word dat die SAPD aansoek gedoen het om teen sekere dele van die uitspraak te appelleer,” het lt.genl.

Lees verder: Britte eis R40m terug na SAPD note steel

Oud-redakteur Hennie van Deventer oor Nelson Mandela

Hennie van Deventer, ‘n oud-redakteur van Volksblad, woon deesdae op Melkbosstrand. Hy skryf soms briewe aan koerante. Hy mymer graag oor die verlede en gebruik sy LitNet-blog vir hierdie doel. Op 7 deser het hy ter ongekwalifiseerde verering van Nelson Mandela, “Madiba” genoem, ‘n brief in Rapport gepubliseer. Sy brief is nie in sy geheel

Lees verder: Oud-redakteur Hennie van Deventer oor Nelson Mandela