Net nog drie dae in sy pos, en Duitsland se nuwe minister van binnelandse sake het reeds ‘n herrie veroorsaak vir sy regering deur ‘n erg delikate debat uit te lok oor multikulturalisme. Hans-Peter Friedrich meen Islam is nie ‘n belangrike deel van die Duitse leefwyse nie. Hy het gesê Islam hoort nie in Duitsland
SA sal binne 15 jaar uitmekaarval
‘n Hoë-profiel Britse verskansingsfonds, Toscafund, sê SA sal binne die volgende 15 jaar heeltemal implodeer met erger nagevolge as wat Libië tans ervaar. Die kommoditeit-ryke Rusland en Australië sal daaruit bevoordeel word. Die hoofekonoom en vennoot Savva Savouri, wat navorsing gedoen het oor Suid-Afrika se ekonomie, het die emigrasie van professionele lui en die “tekort
Ek is regtig keelvol vir apartheid
Ek is regtig keelvol vir apartheid. Net waar ek kom loop ek my vas teen apartheid. Ek sien dit, ek ervaar dit, ek lees dit en ek kry dit orals. Waarom in godsnaam apartheid? Neem nou maar Genesis, waar alles begin het. Wat staan daar? God het elke ding op verskillende dae volgens die afsondelike
Swartes wat nie kan swem nie
So pas het die departement van sport aangekondig dat die nasionale skoleswemkampioenskap afgestel word “omdat daar 99% blanke swemmers is”. Darwin het egter gesê, “wie ras ontken, ontken die biologie”. Met dié logika van kwotas vir skoleswemmers behoort die naelloopitems by die Olimpiese Spele, wat deur swartes van Wes-Afrikaanse afkoms oorheers word, kwotas vir blanke
Dilemma
подоконникЛобановский
Dank Manyi af!
Die VF Plus gaan die Openbare Dienstekommissie vra om Jimmy Manyi se aanstelling as woordvoerder vir die kabinet te ondersoek ingevolge die Wet op Openbare Dienste 103 van 1994. Ingevolge artikels 30(a) en (b) mag staatsamptenare nie enige addisionele werk doen en finansiële vergoeding daarvoor ontvang nie. “Daar is heelwat inligting wat daarop dui dat
Diensleweringsgeweld in suide van Johannesburg
Die polisie sê die situasie in die Thembelihle plakkerskamp naby Lenasia suid van Johannesburg is glo weer kalm en onder beheer. Inwoners eers gedreig om weer te betoog nadat hulle vroeër die strate ingevaar het uit protes teen ‘n gebrek aan dienslewering in die gebied. Die polisie moes rubberkoeëls gebruik om inwoners uiteen te jaag,
Zuma knip Franse besoek kort
President Jacob is in Mauritanië waar hy hom sal aansluit by die ander lede van die paneel van die Afrika Unie wat die geskil na die verkiesing in die Ivoorkus moet probeer oplos. Zuma moes vroeër sy toespraak by die Franse Instituut vir Internasionale Betrekkinge in Parys kortknip na kommer oor veiligheid. Dit het na
Sakevertroue daal
Sakevertroue het in Februarie afgeneem in vergelyking met die vorige maand, het die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid Donderdag (SAKKN) gesê. “Ongeag dié maand se afname, is die opwaartse momentum steeds daar en ons glo dat die sakevertroue-indeks op koers sal bly ná die laagtepunt in sakevertroue in die eerste kwartaal van 2009,” het
Polisie ondersoek klopjag op OB
Die polisie gaan ‘n klopjag wat op die kantoor van die Openbare Beskermer uitgevoer is ondersoek, het ‘n woordvoerder Donderdag gesê. “Ons veroordeel die klopjag en dit was nie goedgekeur nie,” het kol. McIntosh Polela, polisiewoordvoerder, gesê. Genl. Bheki Cele se kantoor het ook die voorval veroordeel. Polela het gesê die klopjag is Woensdagaand op
