{jathumbnail off} Book of FortuneАлександр Фильчаков Васильевич
Volstruispolitiek, gemeenskapspolitiek en die media
Hoe harder die media en die gemeenskapsorganisasies swoeg om die regering uit sy koers van volstruispolitiek te dwing, hoe bitsiger word die teenreaksie. Pas het die minister van Polisie die vakbond Solidariteit verkwalik oor die jongste inisiatief om die misdaadprobleem onder die regering se aandag te bring. Die minister verkwalik die vakbond oor ‘n dokumentêr
Lees verder: Volstruispolitiek, gemeenskapspolitiek en die media
Zim-boere kan vir verliese vergoed word
Beeld berig dat meer as 70 wit kommersiële boere wat slagoffers is van Zimbabwe se grondonteiening, ’n geskiedkundige hofbevel in Suid-Afrika bekom het. Die hooggeregshof in Pretoria het verklaar dat ’n tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se uitsprake teen pres. Robert Mugabe se grondonteiening in Suid-Afrika geregistreer en erken word en afdwingbaar is. Die
Sarkozy sê jammer oor volksmoord
Nicolas Sarkozy het erken dat Frankryk en ander lede van die internasionale gemeenskap “foute” begaan het tydens die volksmoord in Rwanda in 1994. Honderde duisende Rwandese is tydens die volksmoord uitgemoor in uitvalle tussen die Hoetoe’s en die Toetsi’s. “Wat hier gebeur het, is onaanvaarbaar,” het Sarkozy in Kigali gesê. “Maar, dit noodsaak die internasionale
‘Kill the f…ing whites now!’
Die burgerregte-inisiatief AfriForum gaan die administrateur van die PAC se Facebook-groep, Anwar Adams, voor die Gelykheidshof daag indien Adams nie die oproepe om wittes te vermoor teen môreoggend (26 Februarie 2010) om 10:00 van Facebook verwyder nie. AfriForum se ultimatum volg nadat Adams op Facebook aangedui het dat hy nie ene Ahmed El Saud se
Bulls se ondersteuners swart
Die Oasis-batebestuurmaatskappy het aangekondig dat hulle hul bestaande multi-miljoen rand borgskap van die Bulls vir vyf jaar gaan hernu. As die enigste maatskappy onder swart bestuur en besit wat ‘n Super14-rugbyspan borg, staan die Oasis-groep aan die voorpunt van rugbytransformasie. “Ons het besluit om voort te gaan met dié verhouding omdat ons as ‘n kampioenhandelsmerk
Van Gogh ontdek
‘n Skildery wat herontdek is en wat glo deur Vincent Van Gogh geskilder is, word tans in ‘n museum in Nederland tentoongestel. Deskundiges glo dat Le Blute-fin meul, ‘n kleurvolle skildery van mense by ‘n windmeul in Parys, in 1886 deur die Nederlandse kunstenaar geskilder is. Ralph Keuning, direkteur van die Museum de Fundatie in
Landbouwette gaan hersien word
Veertien landbouwette van vóór 1994 en alle landbouwette wat na 1994 gepromulgeer is, gaan hersien word, het die minister van landbou gesê. Tina Joemat-Petterson, minister van landbou, bosbou en visserye, was een van die sprekers by ‘n konferensie van Agri SA in Somerset-Wes. Sy het gesê die wette is verouders en ontoepaslik. Volgens haar “neem
Orkney-myn brand
‘n Brand het Woensdag by die Aurora Empowerment Systems’ Orkney Myn, wat deur Nelson Mandela se kleinseun Zondwa Mandela bestuur word, uitgebreek, het die maatskappy gesê. Die maatskappy het Donderdag in ‘n verklaring gesê dat “alle personeellede veilig ontruim is na die sistematiese uitvoering van die myn se noodprosedure.” Die departement van minerale hulpbronne (DMR)
Die nasionale demokratiese rewolusie
{jathumbnail off} slots freeлобановский александр компромат
