Potensiaal vir konflik in Golf neem toe

Saoedi-polisie het na berig word honderde betogers op 10 Maart by ‘n saamtrekpunt in die Sjiïtiese stad van Qatif in Saoedi-Arabië se olie-ryk Oostelike Provinsie met skokgranate en geweervuur uitmekaargejaag. Die besluit om die geweld in te span, kom ‘n dag voor Vrydaggebede, waarna verskeie Saoedi-opposisiegroepe van plan was om die strate in te vaar.

Lees verder: Potensiaal vir konflik in Golf neem toe

Kondig ‘n noodtoestand af

“Die werklike oorsake van moorde in die Kameeldrift omgewing word-misgekyk,” was die reaksie van mnr. Jaco Mulder, VF Plus LPW vir Gauteng, nadat dit bekend geword het dat die skilder Cornelius Bosch se verbrande lyk Maandag in ‘n veld langs die Zambesirylaan in die noorde van Pretoria gevind is. “Die regering behoort ‘n noodtoestand af

Lees verder: Kondig ‘n noodtoestand af

Boer met mes aangeval

‘n Boer (58) van Neuklaagte naby Vryburg is tydens ‘n rooftog op sy plaas met ‘n mes aangeval, het polisie Woensdagaand gesê. “John Steyn, wat alleen op sy plaas bly, is Dinsdagaand deur twee mans aangeval,” het ao. Sam Tselanyane, polisiewoordvoerder, gesê. Die mans het glo voorgegee dat hulle motor ‘n pap wiel gehad het

Lees verder: Boer met mes aangeval

Swart teaterman uitgeskop oor Facebook-uitlatings

Beeld berig dat die Markteater in Johannesburg ‘n werknemer afgedank het omdat hy op Facebook geskryf het hy is moeg vir wit, veral Joodse mans. Matjamela Motloung, hoof van die Markteater se Laboratorium, is verlede maand afgedank ná rassistiese en anti-Semitiese opmerkings in Januarie. Hy het geskryf hy is moeg dat sulke mans swart kunstenaars

Lees verder: Swart teaterman uitgeskop oor Facebook-uitlatings

Gedwonge integrasie bevorder segregasie

Prof Adam Habib maak in Beeld (2011-03-09) die bekentenis dat wit- en Afrikanerstudente toenemend hulle rug draai op die “kosmopolitiese en rasgeïntegreerde” Universiteit van Johannesburg, na ras-eksklusiewe universiteite. In sy verdere artikel gee Habib eintlik self die redes: * Nog net sekere kursusse aan die UJ word nog in Afrikaans aangebied.* Afrikaanssprekende studente beweeg na

Lees verder: Gedwonge integrasie bevorder segregasie

Brits-inwoners vies oor brugsluiting

Die R512 vanaf Brits / Sonop is reeds vir verkeer gesluit van die 27ste Januarie 2011. Die sluiting het inwoners warm onder die kraag. Dié brug oor die Krokodilrivier is gesluit oor die Ouvoor,  ‘n kanaal wat in die vorige eeu gebou is. Die pad is sedertdien weggekalwe as gevolg van òf ouderdom òf ‘n

Lees verder: Brits-inwoners vies oor brugsluiting