{jathumbnail off} дизайн зала в доме с каминомДанильченко Юрий Брониславович компромат
Uraan kan Potch se drinkwater vergiftig
Prof. Kobus van der Walt, van die skool vir geografie en omgewingsbestuur aan die Universiteit van Noordwes (NWU), het dië week by ’n seminaar van die Suid-Afrikaanse Kankervereniging (Kansa) gesê uraan is besig om vanaf die goudmyne langs die Wonderfonteinspruit in die Mooirivier in te sypel. Volgens ‘n berig in Beeld los die suur mynwater
Zille praat nie oor haar eie gedrag nie
Pres. Jacob Zuma se kinders is “tevrede” om hul pa met “20 of meer” broers en susters te deel, het sy seun, Duduzane, Vrydag gesê. “Ons as gesin is tevrede met die poligamiese aard van ons huishouding,” het hy in ‘n verklaring gesê. “Ons is tevrede dat ons 20 of meer broers en susters het.”
Na die pot die ketel verwyt het…
Terwyl Suid-Afrikaners mekaar nog oor gebalde vuiste aangluur en die woorde-oorlog voortduur oor die 2 Februarie-herdenking, kristalliseer die vraag opnuut: “Ja, maar wat nou?” Ongelukkig is idees oor wat nou, baie uiteenlopend, nie net onder die land as geheel se inwoners nie, maar ook binne groepsgeledere. Op die meer omvattende skaal verwag die ANC-Jeugliga die
Die verduideliking
Die toneel baie jare gelede tydens ‘n opleidings- en begrotingsvergadering in een. Dit was een van my bestuurstegnieke om al die personeel by ‘n begrotingsvergadering te betrek, sodat hulle sommer vroeg die waarheid kan leer van baie behoeftes, en min hulpbronne. Die een junior het groot, groot planne. Ons moet dit en dat doen, en
Verbod op Tshwane geld steeds
Die Tshwane Metroraad het misluk met pogings om die Gesagsowerheid vir Reklamestandaarde (ASA) se bevinding in AfriForum se guns, naamlik dat dit misleidend is om in advertensies na die stad Pretoria as “Tshwane” te verwys, ter syde te laat stel. Die Metroraad het op 1 Februarie 2010 sy hofaansoek in hierdie verband teruggetrek. Die Noord-Gautengse
Ongevalle weens boemerangspeel
Onder die reaksies op die nuus dat pres. Jacob Zuma nog ‘n buite-egtelike kind tot die land se bevolking bygedra het, was dié van ‘n klein politieke party wat gesê het dit lyk of die president nou ‘n Bill Clinton, ‘n Tiger Woods en ‘n Koning Henry VIII in een is. Gaan tik Zuma, Tiger,
Eie koerant asseblief!
Nou kan dit nie meer anders nie. Die Afrikaner moet ‘n eie koerant met ‘n Christelike inslag kry. Nie die Konserwatiewe Afrikaanse Koerant nie. Nie oor die afkorting wat dit oplewer nie, maar omdat terminologie ‘n koerant se lewensvatbaarheid kan saboteer. Die behoefte, besef ek vanoggend opnuut, toe ek ‘n rubriek in een van Naspers
Gesondheidsdilemma
{jathumbnail off} играшкиданильченко юрій броніславович
Sexwale vra Zuma om verskoning oor Facebook-uitlating
‘n Familielid van Tokyo Sexwale het president Jacob Zuma om verskoning gevra nadat sy negatiewe kommentaar oor hom op Facebook geskryf het. Kananelo Sexwale het glo uitgevaar op Facebook nadat dit bekendgemaak is dat Jacob Zuma pa van sy twintigste kind geword het. “Ek wil graag om verskoning vra vir enigiets wat ek in private
Lees verder: Sexwale vra Zuma om verskoning oor Facebook-uitlating
