Kerkhervorming met eeu uitgestel

Presies 600 jaar gelede, in 1410 vind iets plaas wat die opkoms van Protestantisme met ongeveer ‘n eeu vertraag. Dié jaar misluk die appèl van die Boheemse kerkleier, Johannes Hus, teen ‘n pouslike bul dat alle werke van die Engelsman, John Wycliff, verbied en verbrand moes word. Hierdeur is kerklike hervorming binne die kerk in

Lees verder: Kerkhervorming met eeu uitgestel

Massabegrafnis vir Gasaslagoffers

‘n Massabegrafnis is Donderdag vir agt van die nege mense wat dood is tydens ‘n Israeli-operasie op noodlenigingskepe wat na Gasa onderweg was, gehou. Honderde mense het in Istanboel se Fatih-moskee byeengekom vir die begrafnis. Die slagoffers se kiste is met Turkse en Palestynse vlae bedek. “Israel het ‘n reuse-fout begaan. Vandag staan die hele

Lees verder: Massabegrafnis vir Gasaslagoffers

Duisende Moslems in SA betoog teen Israel

Duisende betogers het in Kaapstad voor die parlement betoog teen Israel se optrede sowat 65 km van die Gasa-kus om ‘n flottielje met hulpvrag voor te keer. Oral ter wêreld in groot stede is soortgelyke optredes teen Israel gehou. Minstens nege mense is dood tydens die operasie wat deur Israel so bondgenote as ‘n lokval

Lees verder: Duisende Moslems in SA betoog teen Israel

Turkye se aanval op Israel

Die hele fiasko rondom die Israeli aanval op die sogenaamde “humanitêre hulpverleningsflottielje” van Turkye na Gaza verdien nadere ondersoek. Israel het etlike dae voordat hierdie insident plaasgevind het die Turkse owerhede gewaarsku om nie voort te gaan met hulle planne om direk na Gaza te vaar nie. Dis egter duidelik dat die konvooi meer met

Lees verder: Turkye se aanval op Israel

Die einde van wittes in SA

Die Times van Londen berig uit Vredefort onder die opskrif “We’re in the final days of white ­life in this country”, dat wit Afrikanerboere onder beleg verkeer. Hy open sy berig met Manie Potgieter se aanvallers se woorde waar dié met ‘n pistool teen die nek gedreig word: “Luister, jou wit bliksem: Ek het vigs,

Lees verder: Die einde van wittes in SA

Zuma in nog ‘n seksbyenes

Nompumelelo Ntuli Zuma, een van die president se vroue, is volgens City Press betrokke in ‘n seksskandaal. Dié koerant is in besit van ‘n ongetekende brief wat allerlei sulke beweringe maak. Sy is tans in Indië saam met Jacob Zuma waar hy op besoek is. Die Zoeloeweekblad Ilanga het Vrydagoggend berig oor Ntuli se beweerde

Lees verder: Zuma in nog ‘n seksbyenes