Spesiale aanbod: Paul Kruger + gratis Gelofte as logos

-50% afslag! Vir slegs R200 + posgeld ontvang u hierdie manjifieke hardebandboek van 642 bladsye plus ‘n gratis eksemplaar van Die gelofte as logos, ‘n geloftedagtoespraak van dr. Dan Roodt wat ‘n klompie jare gelede op Naboomspruit gelewer en agterna as ‘n boekie uitgegee is. Paul Kruger is waarskynlik die grootste en invloedrykste Afrikaner wat

Lees verder: Spesiale aanbod: Paul Kruger + gratis Gelofte as logos

Zuma se herverkiesing kry hupstoot

Die ANC in KwaZulu-Natal se gebaar om eenheid te bewerkstellig om te verseker dat ‘n groot gedeelte van die party nie by Desember se Nasionale Konferensie dros nie, is Maandag van die hand gewys.  Gauteng het egter as verloorder uit die stryd getree, aangesien hulle nie kon ooreenkom oor die name vir die uitvoerende gesag

Lees verder: Zuma se herverkiesing kry hupstoot

Limpopo totaal korrup

Limpopo se staatsdepartemente het R2,67 biljoen se onreëlmatige uitgawes aangegaan gedurende die 2011/12 finansiële jaar. ‘n Verdere R175 miljoen is as ongeoorloofde uitgawes spandeer en R131 miljoen is as vrugtelose en nodelose uitgawes deur die Ouditeur-Generaal (OG) geklassifiseer. Geen provinsiale departement het aan die norm voldoen en gedurende die 2011/12 finansiële jaar ‘n skoon oudit

Lees verder: Limpopo totaal korrup

Kredietreguleerder slaan toe op Marikana

Dertien onversekerde geldskieters wat in Marikana net buite Lonmin in Rustenburg bedrywig is, is deur die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) as deel van ‘n veldtog geteiken wat poog om onreëlmatige uitleenpraktyke in die gebied uit te roei. Die blitsoperasie volg nadat ernstige skuldprobleme onder mynwerkers aan die lig gekom het wat vererger is deur beweerde wanpraktyke

Lees verder: Kredietreguleerder slaan toe op Marikana

Pagad wil Gautengse tak oprig teen dwelmhandel

People Against Gangsterism and Drugs (Pagad) het Vrydagnag hul stryd in Greyville, suid van Johannesburg, uitgebrei. Die groep van sowat 20 mense het deur die strate van Uitbreiding 2, geloop en geskree: “Weg met die handelaars, weg!” en “Een dwelmhandelaar, one koeël!”. Hulle het inwoners, wat van straathoeke gekyk het, aangesê om dwelmhandelaars te waarsku

Lees verder: Pagad wil Gautengse tak oprig teen dwelmhandel

Pa en seun klits plaasaanvaller

‘n Dapper pa en seun van Keerom naby Middelburg, kon Vrydagaand midde in ‘n koeëlreën daarin slaag om ‘n gewapende aanvaller, wat op ‘n buurplaas toegeslaan het, te ontwapen. Mnr. Johan van Rensburg het Maandag op sy plaas vertel dat die man aanhou skiet het nadat sy seun Hansie hom met sy 9mm pistool in

Lees verder: Pa en seun klits plaasaanvaller

Departement van landbou befonds nie Nkandla nie

Die departement van landbou beplan nie om R800 miljoen aan die Nkandla-ontwikkelingsprojek te skenk nie, het minister Tina Joemat-Pettersson Dinsdag gesê. Joemat-Pettersson het reageer op ‘n ‘n aantal vrae deur lede van die parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye. Sy het opposisiepartye en die media oor die kole gehaal. “Daar is nie R800

Lees verder: Departement van landbou befonds nie Nkandla nie

Amerikaanse isolasionisme?

Onder die nuwe Amerikaanse doktrine van buitelandse betrokkenheid sal die afwesigheid van dwingende Amerikaanse belang beteken dat die lot van ‘n land soos Sirië in die hande van die Siriese mense of naburige lande gelaat sal word, skryf George Friedman van Stratfor. Die Verenigde State sal voortaan nie bereid wees om die koste en laste

Lees verder: Amerikaanse isolasionisme?

Malema mik na die Vrystaat

Geskorste Jeugliga-leier Julius Malema mynwerkers sal ‘n skare by die Meloding-stadion in Virginia, in die Vrystaat, Dinsdag toespreek, volgens die Vriende van die Jeugliga (VJL). In ‘n verklaring, het die VJL (ook bekend as die ekonomiese vryheidsvegters) gesê die werkers het Malema en die lede van die organisasie uitgenooi om met hulle te kom praat.

Lees verder: Malema mik na die Vrystaat