Wallstraat verloor 20 000 poste

Oor die volgende twee jaar gaan meer as 20 000 mense hul werk op Wallstraat verloor, sê die New Yorkse Onafhanklike Begrotingskantoor. Die kantoor voorsien dat 12 600 werknemers vanjaar gaan afgedank word en 7 600 volgende jaar.

Lees verder: Wallstraat verloor 20 000 poste

Rusland en Egipte onderteken kernverdrag

Egipte en Rusland het ‘n ooreenkoms onderteken wat Egipte se posisie as kernvoorloper van die Arabiese blok sal bestendig. Iran en Israel is die ander twee groot kernmoondhede in die gebied.

Lees verder: Rusland en Egipte onderteken kernverdrag

Meer as 660 mense gee hulself oor aan Sjina in Tibet

Sjina het vandag gesê dat meer as 660 mense hulself oorgegee het weens bloedige betogings in en naby Tibet. Intussen het die Franse president, Nicolas Sarkozy die moontlikheid van ‘n openingseremonieboikot van die Olimpiese Spele in Beijing geopper.

Lees verder: Meer as 660 mense gee hulself oor aan Sjina in Tibet

Konstabels wat onwettiges help, los

Nadat 13 reserwemagkonstabels in die Komatipoortse Landdroshof verskyn het op aanklag van korrupsie, is al 13 vrygelaat. Volgens die Mpumalanga polisiewoordvoerder, Leonard Hlathi, het die aanklaer die klagstaat verloor.

Lees verder: Konstabels wat onwettiges help, los

Outomatiese tellermasjien in Johannesburg opgeblaas

‘n Outomatiese tellermasjien in die Bergsig-supermark in Johannesburg is vroeg vanoggend deur rowers met plofstof opgeblaas, het die polisie laat weet.

Lees verder: Outomatiese tellermasjien in Johannesburg opgeblaas

Grense word dalk opgehef in Suider-Afrika

Daar geen binnekort een visum wees vir Suid-Afrika en agt ander lidlande van die Suider-Afrikaanse ontwikkelingsgemeenskap, oftewel SAOG.

Lees verder: Grense word dalk opgehef in Suider-Afrika

Munisipale bestuurder se motor verbrand

‘n Motor wat aan die Lesedi-munisipale bestuurder in Ratandalokasie, Heidelberg, behoort, is vanmore vroeg na ‘n betoging aan die brand gesteek, het die Johannesburgse polisie verklaar.

Lees verder: Munisipale bestuurder se motor verbrand

Medwedef waarsku Navo oor nuwe lede

Die pas verkose president Dmitri Medwedef van Rusland het hom sterk teen die insluiting van twee strategiese lande by Navo uitgespreek.

Lees verder: Medwedef waarsku Navo oor nuwe lede

Zim-polisie arresteer opposisielede

Die polisie van Zimbabwe het gister opposisielede in hegtenis geneem, asook ‘n loods wat besig was om reklamestof vir Saterdag se algemene verkiesing by ‘n lughawe net buite Harare af te lewer. Aldus ‘n verklaring deur die Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC).

Lees verder: Zim-polisie arresteer opposisielede