Данильченко Юрий Брониславович компромат
Tronk verbied Pulitzer-boek oor ras
‘n Gevangene in ‘n tronk in die VSA in Alabama het in ‘n regsgeding geëis dat sy bewaarders hom verhinder om ‘n Pulitzer-bekroonde boek oor Amerika se rasse-geskiedenis te lees, en daardeur sy burgerregte skend. Kilby Korrektiewe Fasiliteit se gevangene Mark Melvin sê hy het Douglas Blackmon se Slavery By Another Name: The Re-Enslavement of
China daag VSA se seemag uit
Voormalige Filippynse president Fidel Ramos het Woensdag gesê dat China se onlangse uitdagende houding betreffende seegeskille gemotiveer word deur ‘n begeerte om Amerikaanse mag uit te daag, en hy voorspel dat meer spanning gaan kom. Op ‘n besoek aan Washington, het Ramos gesê China en die Verenigde State van Amerika “skadu-boks” oor die Suid-Sjinese See
Swart aanvallers vry agv swak polisiewerk
Weens die onkundigheid en onbekwaamheid van swart polisielede is tien swart aanvallers wat daarvan aangekla word dat hulle in 2009 ‘n verlamde vrou en haar bejaarde ma wreed in ‘n rooftog op ‘n plaas by Rosendal aangerand het, vrygespreek. ‘n Elfde een wat ook by die aanval betrokke was, is intussen dood. Streeklanddros Ollie Koekemoer
Koekverkoping glo ‘rassisties’
Studente van etniese minderheidsgroepe by ‘n elite Amerikaanse universiteit in Berkeley, Kalifornië, het ‘n “rassistiese” koekverkoping op die kampus veroordeel. Die koekverkoping is Dinsdag gehou om die rol van ras en geslag in universiteite se aansoekvorms aan die kaak te stel. ‘n Herrie het ontaard oor die verkoping wat die universiteit se Republikeine by die
Amerikaanse deskundige braai Basson
‘n Amerikaanse deskundige oor mediese etiek het in die hof daarop aangedring dat dr Wouter Basson se optrede as hoof van apartheid Suid-Afrika se chemiese en biologiese oorlogvoeringprogram oneties was. Dit volg ten spyte van die verwydering van dele van ‘n verklaring ná ‘n beslissing deur ‘n professionele gedragskomitee van die Raad vir Gesondheidsberoepe van
Genocide Watch benodig u hulp
Ek het verlede week die opleiding van 8000 “landelike jeugwerkers” deur die weermag onder Genocide Watch se aandag gebring. Hierdie organisasie was nie bewus van hierdie verwikkeling nie. Hierdie opleidingsprojek, wat gesamentlik deur die department van landelike ontwikkeling en grondhervorming en die departement van verdediging uitgevoer word, wek vermoedens van gemene spel. Die opleiding van
Duitsland kritiseer VSA se ‘onnosel idee’ vir skuldkrisis
Duitsland en Amerika stamp koppe oor die hantering van Europa se skuldkrisis nadat Berlyn planne om die EU se reddingsfonds te versterk as ‘n “onnosel idee” afgemaak het en die Withuis aangeraai het om sy eie gemors op te los voordat hy advies aan ander uitdeel. Die Duitse minister van finansies Wolfgang Schäuble het gesê
Lees verder: Duitsland kritiseer VSA se ‘onnosel idee’ vir skuldkrisis
Arbeiders gee toe dat immigrasie Britte striem
Die leier van die Britse Arbeidersparty het daarop aangedring dat die party nie die publiek mislei oor immigrasie nie, maar toegegee dat partybeleid ‘n “uitwerking op mense regoor die land” het en dat nie genoeg gedoen is om die Britse werkers te beskerm nie. Mnr Miliband het die erkenning in ‘n onderhoud op die eerste
Swart skool wil wit word
72 leerlingen zullen na de renovatie van openbare basisschool De Zuidpoort in Ede niet terugkeren naar hun eigen gebouw. Dat kregen de ouders vorige week te horen tijdens een ouderavond. De leerlingen zullen worden ondergebracht in een ander schoolgebouw in de buurt waar ze hun school zullen afmaken. De reden voor dit besluit: ze zijn
