Ahmadinejad rig brief van gelukwensing aan Obama

ImagePresident Mahmoud Ahmadinejad het lof ontvang van Iran se opposisiepolitici en erge kritiek van die konserwatiewe elemente nadat hy vir Barack Obama verlede week ‘n gelukwensingsbrief gestuur met sy oorwinning in die Amerikaanse verkiesing.

Lees verder: Ahmadinejad rig brief van gelukwensing aan Obama

Phoenix Marssending is verby

ImageNASA het gesê die Phoenix Marssending is oor. Die ruimtetuig het in Meimaand op die noordelike poolstreek van Mars aangekom.

Lees verder: Phoenix Marssending is verby

Re?nweer veroorsaak ongelukke in Johannesburg

Sewe kleiner ongelukke het plasgevind in en om Johannesburg op Dinsdagoggend as gevolg van reënweer, het die Metropolisie gesê.

Lees verder: Re?nweer veroorsaak ongelukke in Johannesburg

Kniebesering teister Nadal voor Davisbeker

 Die wêreld se nommer een, Spanje se Rafael Nadal, sal waarskynlik nie fiks wees vir die Davisbeker eindwedstryd teen Argentinië later die maand nie.

Lees verder: Kniebesering teister Nadal voor Davisbeker

‘Afrika hoort op Veiligheidsraad’

Duitsland se President Horst Koehler sê Afrika behoort 'n permanente sitplek in die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies te kry.

Lees verder: ‘Afrika hoort op Veiligheidsraad’

Nkunda waarsku teen SAOG-vredesmagte

Die Kongo se rebelleleier Laurent Nkunda sê hy sal Afrikavredesbeamptes beveg as hulle steun aan regeringsoldate teen hom verleen, terwyl meer streekstate by die poging aansluit om die konflik te beëindig.

Lees verder: Nkunda waarsku teen SAOG-vredesmagte

Israel het Arafat vergiftig s? neef

Image

Arafat

16:04:39 ‘n Familielid van Jasser Arafat het Maandag aangedring dat Israel die Palestynse leier, wat die week vier jaar gelede dood is, vergiftig het.

Lees verder: Israel het Arafat vergiftig s? neef

Rwanda in oproer oor ho? se arrestasie in Duitsland

Die Rwandese regering het Maandag oproepe gedoen vir demonstrasies en protesaksies teen die arrestasie in Duitsland van een van president Paul Kagame se top beamptes.

Lees verder: Rwanda in oproer oor ho? se arrestasie in Duitsland