Die sekretaris-generaal van Cosatu, Zwelinzima Vavi, het vir Helen Zille geprys vir die DA se houding teenoor hoë tariewe. Die ministerie van vervoer sê die optrede is daarop gemik om meer ruimte te skep vir oorlegpleging met gemeenskappe wat deur die konstruksie van tolpaaie geraak sal word. Die konstruksie van tolpaaie op die N-een in
Gaddafi se dood bedenklik
Daar bestaan ‘n hele aantal onbeantwoorde vrae rondom Navo se optrede tydens die aanval op Moeammar Gaddafi se konvooi, het die Russiese minister van buitelandse sake, Sergei Lavrov, gesê. “Die manier waarop Gaddafi dood is laat ‘n klomp vrae onstaan,” het Lavrov gesê. “Daar moet na Navo se aksies gekyk word in die lig van
Jeugliga kap myne
Die Suid-Afrikaanse Youth Council, die Jong Kommunistiese Liga, Sasco en Azapo het hulle stemme gevoeg by die van die minister van polisie, Nathi Mthethwa, en minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, om die beplande optog van die ANC-Jeugliga te veroordeel. Die Jong Kommunistiese Liga se nasionale sekretaris, Buti Manamela, het gesê sy organisasie sal “nie belangstel
Craig Joubert is ‘n “dief”
Daardie Hugenote-van van die skeidsregter in die Wêreldbeker-rugbytoernooi-eindstryd, het hom nou probleme op die hals gehaal. Franse voel oor Craig Joubert soos Bokondersteuners oor Bryce Lawrence se skokkende partydigheid in die halfeindstryd tussen die Springbokke en die Wallabies voel. Die Franse het Joubert se Wikipedia-profiel ‘n bietjie aangepas nadat die Hane die eindstryd teen die
Wie is die Afrikaner?
Die vraag wie die Afrikaner is, lyk op die oog of maklik. As jy so-iets om die braaivleisvuur vra sal die meeste omstaanders jou ruimtetuig begin soek. As jy sulke vrae begin vra, kom jy heelwaarskynlik van ‘n ander planeet af. Soos ou Dr Bakker van Garies by die venster uitgekyk het toe die matriekdogter
Ek is ‘n Afrikaner!
Die einde van die DA gaan eerskomende Donderdag aanbreek wanneer die DA-koukus ‘n nuwe swart parlementêre leier gaan aanwys. Die swart dame waarmee die media so ingenome is, gaan die einde beteken van die Afrikaner binne die DA. Die leuen wat die DA die afgelope 18 jaar vir ons mense verkondig, se terminale fase het uiteindelik
VF Jeug poets Kruger-beeld
Op 21 Oktober 2011 het die VF Jeug Pretoria en VF Tuks die beeld van die oud ZAR President Paul Kruger skoongemaak. Dié is een van baie aksies waar die VF Jeug, beelde van oud-Boere-Afrikanerleiers gaan skoonmaak. Die projek het juis ook gekom na Paul Krugerdag op 10 Oktober. Deur dié optrede wil die jeug
Tyd vir plaasinvalle is verby, sê Zim-goewerneur
Die goewerneur van die Midlandsprovinsie in Zimbabwe, Jason Machaya, het gewaarsku dat indringers op die plaas van Derek Shaw, een van Zimbabwe se min oorblywende wit melkboere, moet ligloop. Die goewerneur het ook die nuutste vlaag van plaasbesettings veroordeel en gesê: “Die tyd vir plaasinvalle is verby”. Die afgelope week het meer as 200 onwettige
Lees verder: Tyd vir plaasinvalle is verby, sê Zim-goewerneur
Die nuwe gesig van demokrasie
Александр Фильчаков
‘Dis nie asof hy gesê het koelies steel nie’
Twitter was Donderdag in rep en roer oor die “koelie”-woord. Pedi-sprekers het op die sosiale netwerk-webwerf toegesak om te verduidelik dat die woord in Pedi “Indiese” beteken en nie “koelie” nie. Net so beteken amaNdiya in Nguni ook “Indiese”. ‘n Professor van Linguistiek by die Universiteit van die Wes-Kaap, Rajend Mesthrie, het gesê dit is
