‘n Gewapende Marokkaan het op kersmarkkopers by ‘n markplein in die Belgiese stad Luik losgebrand, waartydens vier mense gedood is. Die Vlaamse pers kon nog nie die dood van ‘n vyfde slagoffer, ‘n 18-maande-oue baba wat volgens The Telegraph later in die hospitaal oorlede is, bevestig nie. Die aanvaller het homself om die lewe gebring,
Eerlike DA-LP van wangedrag aangekla
Die DA-LP Masizole Mnqasela is deur die party se federale regsraad van verskeie voorvalle van wangedrag aangekla, het die SABC Dinsdag berig. Mnqasela het teenoor die uitsaaier bevestig dat hy deur die voorsitter van die party se regsliggaam, wat dissiplinêre sake hanteer, geskakel is. Hy is ingelig dat klagtes teen hom geformuleer is. Hy het
Tiener skiet boer
‘n Sewentienjarige tiener is in hegtenis geneem vir die moord op ‘n plaasboer van Merweville, in die Wes-Kaap, het die polisie Dinsdag gesê. ‘n Voorlopige ondersoek toon dat Frederick J v Z Snyders (35) en sy vrou Maandagaand op hul stoep gesit het toe een van hul plaaswerkers na hulle gegaan het, het kapt. Malcolm
Gaan VSA Sirië inval?
‘n Siriese joernalis bespreek die opspraakwekkende nuus van ‘n moontlike Amerikaanse inval in Sirië. Фильчаков прокуратура харьков
Toptien soektogte
Die toptien internetsoektogte van 2011 het gewys dat politiek en natuurrampe nie mense se verbeelding soveel aangryp soos advertensieveldtogte en glanspersone se skandes nie. Hier volg die lys van gewilde soektogte, wêreldwyd: iPhone Casey Anthony Kim Kardashian Katy PerryJennifer LopezLindsay Lohan“American Idol”Jennifer AnistonJapan AardbewingOsama bin Laden Die wenner van 2011 was nie eens ‘n persoon
Joernaliste in aanhouding neem toe
Dosyne joernaliste word sonder enige klag, baie in geheime gevangenisse aangehou, sê die Committee to Protect Journalists (CPJ), in ‘n spesiale verslag wat in New York bekend gestel is. Joernaliste wat verslag doen oor betogings en burgerlike onrus, staar ‘n toenemende bedreiging van aanhouding in die gesig. Die getal joernaliste wat gevang is wêreldwyd het
Nog ‘n swart dwelmmuil vas
‘n Suid-Afrikaanse vrou is by die internasionale lughawe in Bangkok in hegtenis geneem nadat die polisie 1.5 kg kokaïen, wat in haar rastalokke versteek was, gevind het. Nobanda Nolubabalo (23) is Maandag deursoek nadat die polisie ‘n wit poeier in haar hare gesien het kort nadat sy van ‘n Qatar Airways-vlug afgeklim het. Volgens owerhede
Dwelmsmokkelaar se as aan SA oorhandig
Die as van Janice Bronwyn Linden, wie Maandag in China tereggestel is, is aan ‘n Suid-Afrikaanse diplomaat oorhandig, het die departement van internasionale betrekkinge gesê. “Haar as is aan ‘n Suid-Afrikaanse diplomaat gegee en sal na haar familie gaan,” het Clayson Monyela, woordvoerder, gesê. Linden (35), van KwaZulu-Natal, is Maandag met ‘n dodelike inspuiting tereggestel
VF se ANC-rapport
Die VF Plus het sy jaarlikse einde van die jaar ‘n rapport van die ANC se prestasies en mislukkings in 2011 bekend gestel. Lede van die VF Plus regoor die land is gevra om die sake wat vir hulle hierdie jaar belangrik was, aan te dui. Daarna het hulle ‘n mening en ‘n punt daaroor
Khama kritiseer Afrikaleiers se teenkanting teen IS
Die president van Botswana, Ian Khama het hom skerp uitgespreek teenoor Afrika-leiers wat weier om met die Internasionale Strafhof saam te werk. Hy sê dit plaas Afrika, soos hy dit gestel het, aan die verkeerde kant van die geskiedenis. Khama was die spreker by die Internasionale Strafhof se jaarlikse vergadering in New York. Hy het
Lees verder: Khama kritiseer Afrikaleiers se teenkanting teen IS
