‘Behulpsame’ polisielede vas vir verkragting

Twee polisiekonstabels en twee ander mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo in twee verskillende voorvalle oor die naweek in Pretoria tieners verkrag het. Lt. Kol. Lungelo Dlamini sê een van die konstabels was saam met ‘n ander man toe hulle afgetrek en ‘n 15-jarige meisie Vrydag ‘n geleentheid van die skool af gebied

Lees verder: ‘Behulpsame’ polisielede vas vir verkragting

Wiens brood men eet

Dit is algemeen dat mense verskillende hoede dra. Iemand is byvoorbeeld ‘n predikant, maar ook voorsitter van ‘n skoolkomitee. In elkeen van hierdie hoedanighede word van die bekleër verwag om standpunt in te neem, verkieslik dieselfde standpunt want sy een posisie is dikwels te danke aan die ander posisie wat hy beklee. ‘n Christen, as

Lees verder: Wiens brood men eet

Egipte doof Internet

Sowat ‘n halfuur ná middernag Vrydagoggend is die Internetverbinding met Egipte verbreek. Die handjievol maatskappye wat Internet in Egipte voorsien is byna almal in die duister gelaat. Regeringsteenstanders maak gereed vir vars betogings, in ‘n oproep om president Hosni Mubarak se byna 30 jaar van leierskap te beëindig, het ontleders gesê. Egipte het klaarblyklik gedoen

Lees verder: Egipte doof Internet

Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde

Met die lansering van ‘n tweede ruimtetoestel wat met seile werk, is die fokus opnuut geplaas op die feit dat die oplossing teen omgewingsbesoedeling – of ten minste van die konsepte – al eeue in die mensdom se kennisraamwerk verweef is. Om van die sonwind en die son se fotone gebruik te maak om ruimteskepe

Lees verder: Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde

Jannie Odendaal geskors

Jannie Odendaal, wat maar net sy werk gedoen het deur Winnie Madikizela-Mandela se motor voor te keer, is glo uit die polisie geskop. Hy is een van die twee polisielede wat Madikizela-Mandela en haar lyfwagte afgetrek het op die M1-Noord. Odendaal is Donderdag uit die polisie geskors, sonder betaling. Odendaal en sy kollega, konst. Abel

Lees verder: Jannie Odendaal geskors

Geen gru-porno by stadsraad asseblief!

Die Johannesburgse stadsraad het sy werknemers in ‘n omsendbrief gewaarsku teen die aflaai van kinderpornografie en materiaal waarin bestialiteit uitgebeeld word, het The Star Woensdag berig. Die brief, wat by die Sophie Masite-burgersentrum in Jabulani, Soweto, opgeplak is, lui: “Alle stedelike bestuur-werknemers word aangeraai om dadelik die aflaai en verspreiding van pornografiese materiaal te staak…

Lees verder: Geen gru-porno by stadsraad asseblief!

Mandela lewe nog

Oudpres. Nelson Mandela se eertydse vrou, Winnie Madikizela-Mandela, was Donderdag in trane nadat sy hom by die Milpark-hospitaal gaan besoek het. Mandela word sedert Woensdagmiddag by dié hospitaal behandel. Sy het haar oë afgevee en haar neus geblaas toe sy omstreeks 13:30 die hospitaal verlaat het. Graca Machel is ook opgemerk toe sy omstreeks 15:00

Lees verder: Mandela lewe nog