Die jongste sensusdata toon dat die Wes-Kaapse regering hard werk om uitstekende dienste te lewer, het dié provinsie se premier, Helen Zille, Maandag gesê. “Ek is baie tevrede met die data, wat wys dat die Wes-Kaap ‘n toppresteerder is in die voorsiening van basiese dienste,” het Zille in ‘n verklaring gesê. “Die Wes-Kaap het ook
Zille ontdek moetie
Александр Фильчаков
Wat beteken die VSA se heerskappy?
Teen 2025 sal ‘n Amerikaanse “driedubbele dak” van gevorderde toesig en gewapende onbemande tuie die hemelruim tot aan die eksosfeer beheer. ‘n Wonder van die moderne tyd, wat wapens op enige plek op die planeet met ‘n verbysterende spoed sal kan rig, ‘n vyand se satellietkommunikasiestelsel sal kan vernietig, en individue biometries oor groot afstande
Man by Sweedse premierswoning doodgeskiet
‘n Man is Vrydag by die amptelike woning van die Sweedse premier, Frederik Reinfeldt, in Stockholm doodgeskiet. Die premier was nie ten tye van die voorval in die gebou nie, het die plaaslike media Vrydag berig. ‘n Woordvoerder vir die polisie, Tove Hagg, het aan AFP bevestig dat ‘n man dood is. Sy wou nie
CIA-baas bedank skielik
Die direkteur van die CIA, genl. David Petreaus, het as hoof van die Amerikaanse intelligensiediens bedank nadat hy gebieg het oor ‘n buite-egtelike verhouding met Paula Broadwell, die skrywer van sy biografie, All In. Die verhouding is intussen beëindig deur Broadwell, maar volgens haar het Petreaus aangehou om haar lastig te val. Petraeus (60) het
Zille se dae is getel, sê Trollip
Die DA-leier Helen Zille sal waarskynlik om die leierskap van die party uitgedaag word by die DA se volgende verkiesingskongres, wat oor twee jaar plaasvind, het die Sunday Times berig. “Ek dink regtig daar sal by die volgende kongres ‘n mededinger wees want ons glo die leierskap van die party moet verander word,” het Athol
Wiskunde-vraestelle gelek
Die departement van onderwys in Mpumalanga het eksamenvraestelle by 146 skole vervang ná ‘n vraestel uitgelek het, het die Sunday Independent berig. Amptenare van die departement het agterdogtig geraak toe ‘n leerder by ‘n skool in Witbank 30 minute geneem het om ‘n wiskunde-vraestel van drie uur te voltooi. “Toe die kind ondervra is, het
Wapentransaksie: Rolspelers byeen
Ondersoekbeamptes wat die omstrede wapentransaksie van R70 miljard ondersoek, het dié naweek met die regterlike kommissie vergader, het die Sunday Times berig. Adv. Billy Downer en adv. Gerda Ferreira, wat destyds die Skerpioene se wapenondersoek gelei het, was onder diegene wat Saterdag ‘n “inligtingsessie” in Pretoria bygewoon het. William Baloyi, woordvoerder vir die kommissie, het
Minister van waterwese skerm vir Cyril
Die minister van waterwese, Edna Molewa, het na bewering ingegryp om moontlike vervolging van mynmaatskappye gekoppel aan Cyril Ramaphosa te voorkom. Daar is ontdek dat hulle sonder waterlisensies bedryf is, het regeringsbronne aan die Mail & Guardian gesê. Meer as vyf maatskappye wat gedeeltelik of ten volle besit word deur Ramaphosa – van 46 myne
Opposisie stel mosie van wantroue in Zuma
Opposisie partye wat ontevrede is met president Jacob Zuma se leierskap het ‘n mosie van wantroue teen hom in ‘n geheime stemming ondersteun. “Ons stem saam dat ‘n beslissende leierskap en visie in ons land ontbreek,” sê die partye. Lindiwe Mazibuko, die DA se parlementêre leier, het die mosie namens die opposisiepartye, wat die African
