Nog ‘n Midvaal in Swellendam?

Die ANC verwelkom die uitspraak deur die Wes-Kaapse hooggeregshof wat bevind het dat die inmenging in die Swellendam-munisipaliteit ongeldig was en het ‘n beroep op die DA gedoen om die groter belang van die mense van hierdie gebied te dien en die DA-raadslede se dwarsboming van samewerking in die dorp dadelik stop te sit. Die

Lees verder: Nog ‘n Midvaal in Swellendam?

EU-president trek die streep vir Angelsaksers

Die president van die Europese Kommissie het gesê fiskale unie in die eurosone sal lei tot “verhoogde politieke unie” vir die 27 lidlande. “Dit is nie alleen oor ekonomiese en monetêre unie nie, maar vir die EU as ‘n geheel,” het Jose Manuel Barroso dié week gesê. “Die kommissie sal dus sy sienings en eksplisiete

Lees verder: EU-president trek die streep vir Angelsaksers

Britte kraai oor SKA-triomf

Die SKA-teleskoop se hoofkwartier is nie in Suid-Afrika nie, maar by die Universiteit van Manchester se Jodrell Bank in die Verenigde Koninkryk. Dié internasionale projek is aan Suid-Afrikaners voorgehou as ‘n Suid-Afrikaanse triomf. Verlede jaar is aangekondig dat Suid-Afrika en Australië die gashere van die €2 miljard teleskoop sal wees, wat sal bestaan ​​uit duisende

Lees verder: Britte kraai oor SKA-triomf

Marikana: Wit polisieman moet blaam dra

Mynwerkers wat by Lonmin se Marikana-myn in hegtenis geneem en beseer is, sal aanvoer dat die wit hoof van die polisie se taktiese span met hul kollegas se dood verbind word, het die Farlam-kommissie van ondersoek Dinsdag gehoor. Adv. Dali Mpofu, namens beseer­de mynwerkers en dié wat in hegtenis geneem is, het maj. genl. Charl

Lees verder: Marikana: Wit polisieman moet blaam dra

Grensbeamptes wat duisende deurlaat, vas

Nege polisiebeamptes en sewe ander mense is Dinsdag vir bedrog en korrupsie by die Caledonspoort-grenspos in hegtenis geneem, het die Valke gesê. Volgens kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die Valke, was ses uit die sewe immigrasie-beamptes en een ‘n beampte van die departement van gesondheid. Die beamptes het mense van Lesotho sonder die nodige dokumente

Lees verder: Grensbeamptes wat duisende deurlaat, vas

Trompsburgmoordenaars kry lewenslank

‘n Tweede man is Dinsdag in die Bloemfontein-hooggeregshof twee lewenslange vonnisse opgelê vir die moord op ‘n Vrystaatse boer en sy vrou. Regter Albert Kruger het Nkululeko Mvumvu (26), van Trompsburg, een lewenslange vonnis vir elk van die moorde opgelê. Mvumvu het Johannes Fourie (71) en sy vrou Cecelia (72) verlede jaar op hul plaas

Lees verder: Trompsburgmoordenaars kry lewenslank

Trompsburgmoordenaars kry lewenslamk

‘n Tweede man is Dinsdag in die Bloemfontein-hooggeregshof twee lewenslange vonnisse opgelê vir die moord op ‘n Vrystaatse boer en sy vrou. Regter Albert Kruger het Nkululeko Mvumvu (26), van Trompsburg, een lewenslange vonnis vir elk van die moorde opgelê. Mvumvu het Johannes Fourie (71) en sy vrou Cecelia (72) verlede jaar op hul plaas

Lees verder: Trompsburgmoordenaars kry lewenslamk

ANC ondersoek aanval op Wes-Kaap se partyvoorsitter

Die ANC sê die mislukte aanval op Marius Fransman, voorsitter van die party in die Wes-Kaap, sal ondersoek word. Phillip Dexter, provinsiale woordvoerder, het in ‘n verklaring gesê die party sal stappe neem teen die skuldiges. Die Cape Times het verlede week berig dat sowat 50 inwoners van Oudtshoorn in die Wes-Kaap, die openbare politieke

Lees verder: ANC ondersoek aanval op Wes-Kaap se partyvoorsitter

Student in Zille se kantoor doogeskiet

‘n 18-jarige student in die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, se kantoor, en sy vriendin is doodgeskiet, is Dinsdag berig. Jarryd Manuel en sy 19-jarige vriendin, Megan Hendricks, is Saterdagaand buite sy ma se huis in Delft doodgeskiet, berig die Cape Argus. Kapt. Frederick van Wyk het aan die koerant gesê ‘n 19-jarige man is in

Lees verder: Student in Zille se kantoor doogeskiet

Nog ‘n Britse kindermolesteerder vas

Die bekende Britse komediant Jimmy Tarbuck het die jongste glanspersoonlikheid geword om in verband met die seksuele mishandeling van kinders in hegtenis geneem te word, het die media Dinsdag berig. Die polisie in North Yorkshire het bevestig dat ‘n 73-jarige man in Kingston upon Thames op 26 April in hegtenis geneem is. Die Daily Mail

Lees verder: Nog ‘n Britse kindermolesteerder vas