‘n Span onafhanklike navorsers wat aangestel is om die lewensvatbaarheid van die nasionalisering van Suid-Afrikaanse myne te ondersoek, het sy werk voltooi en sal na verwagting die bevindinge Vrydag aan die ANC se beleidskomitee oorhandig. Die ondersoekspan, wat onafhanklike navorser Paul Jordaan, die Universiteit van die Witwatersrand se navorser Pundy Pillay en Margaret Chitiga-Mabugu van
Malema: Nagmerrie-scenario vir Zuma
Anders as wat ‘n paar goedgelowiges glo, is Malema se politieke loopbaan alles behalwe verby. Hy sal teen sy skuldigbevinding appelleer, soos hy reeds aangedui het. Hy is dalk gestroop van die presidentskap van die regerende party se jeugliga, maar van sy gewildheid allermins. Dit was gister opmerklik dat talle swart Suid-Afrikaners aandagtig na die tugverhoor se bevindinge geluister het en met
11-11-11
Vandag hou besondere belang in vir numeroloë wat daarop wys dat dit die 11de van die 11de maand 20-11 is en 11-uur kom 48 keer oor die wêreld se 24 tydsones voor. Maar dit is ook Wapenstilstanddag, wanneer die slagoffers van veral die Eerste Wêreldoorlog in die Statebondslande in herinnering geroep word met die dra
SAIIR verwag nuwe Malema’s
Dit sal ‘n fout wees om te dink die skorsing van Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, beteken die einde van politieke radikalisme, het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR) Donderdag gesê. “Onvermydelik, indien die land nie daarin kan slaag om hoër vlakke van ekonomiese groei te behaal nie, sal nuwe Malemas na vore kom,
Waarheen nou sonder Malema?
Dit mag baie vreemd klink, maar baie blankes het in Malema al ‘n soort bondgenoot begin sien. Sy uitsprake en liedjies het immers baie Afrikaners verenig in hulle weersin. Verder was dit duidelik dat sy uitsprake al meer verdeeldheid binne die ANC-geledere veroorsaak het. Dan was daar diegene wat sy onverskrokkenheid stilletjies bewonder het en heimlik
‘Die handskoene is af’
Julius Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, het gesê hy gaan teen sy skorsing as ANC-lid appelleer, het eNews Donderdag berig. Volgens die nuuskanaal het Malema dié boodskap vir ondersteuners gehad nadat hy ‘n politieke wetenskap-eksamen in Limpopo afgelê het. Malema het gesê die handskoene is nou af en dat dit tyd is om die
Naspers kondig personeelvermindering aan
Afrika se grootste aanlynnuusbron 24.com, wat nuuswebwerf News24 publiseer, het aangekondig dat ‘n “herstrukturering” wat sal lei tot personeelvermindering in die pyplyn is. Die aanlynnuusbron wat deur die internetreus van ontluikende markte Naspers besit word, bestaan uit 22 webkanale met ‘n gesamentlike gehoor van meer as vier miljoen maandelikse gebruikers. Die maatskappy het sowat 250 mense,
Malema ontvang volle betaling tot appèl
Alhoewel Derek Hanekom, voorsitter van die ANC se nasionale tugkomitee, Donderdag ter afsluiting van die bevindinge aan die pers gesê het die “respondent sal sy pos as president van die ANC-jeugliga ontruim”, sal Julius Malema met volle betaling geskors wees totdat die appèlproses afgehandel is, het Jackson Mthembu, woordvoerder van die ANC, gesê. Malema is vir
Malema geskors, maar kan appelleer
Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, is vir vyf jaar uit die party geskors nadat hy skuldig bevind is op twee van die vier aanklagte teen hom. Hy en sy medebeskuldigdes is reeds in kennis gestel van die komitee se bevindinge. Hulle het 14 dae om by die nasionale appèlkomitee appèl aan te teken. Cyril
Malema los op 1 aanklag
Die lidmaatskap van vyf van die lede aangekla in die dissiplinêre verhoor van die ANC-Jeugliga is opgeskort vir 2 jaar. Dit sluit dié van president Julius Malema in. Hu is skuldig bevind op aanklag dat hy en ander jeugliga-leiers ‘n vergadering ongenooid bygewoon en ontwrig het. Ronald Lamola, adjunkleier van die jeugliga, Sindiso Magaqa, sekretaris-generaal,
