Jeugliga hou optog oor skoolboeke

Betogers van die ANC-jeugliga het Donderdagmiddag by Limpopo se departement van onderwys in Polokwane opgedaag. Die betogers wou ‘n memorandum aan Dickson Masemola, LUR vir onderwys, oorhandig. Hulle dring daarop aan dat handboeke by skole in die provinsie afgelewer word. Die optog het onder streng polisie-bewaking by die SABC-park begin. Leerlinge van die Moruleng- en

Lees verder: Jeugliga hou optog oor skoolboeke

Paaie in Sandton versper vir Blair

Paaie in Sandton sal vanaf 13:00 tot 17:00 gesluit wees vir ‘n betoging by die Discovery-leierskapberaad, het die Johannesburgse metro-polisie gesê. Motoriste word aangeraai om Alice-laan en 5de straat te vermy aangesien dié paaie Donderdagmiddag afgesper sal word, het supt. Wayne Minnaar gesê. “Betogers beplan om omstreeks 14:00 by die Alice-laan-kruisings bymekaar te kom,” het

Lees verder: Paaie in Sandton versper vir Blair

Boere, Swazi’s en Amerikaners smee planne om regerings oor te neem

Nie net in Suid-Afrika nie, maar Swaziland en die VSA, maak ontevrede inwoners planne om van hule regerings ontslae te raak. Regter Bheki Maphalala het Woensdag bevind dat Amos Mbedzi beplan het om ‘n bom te plant by ‘n brug van die Lozitha-paleis in die kommersiële middelpunt van Manzini in 2008, berig die M&G. Dit

Lees verder: Boere, Swazi’s en Amerikaners smee planne om regerings oor te neem

Rabbi waarsku Wilders oor anti-Semitisme

Israel se voorste rabbi het die Nederlandse politikus Geert Wilders gewaarsku dat sy party se steun vir ‘n verbod op rituele slagting van diere in Nederland ‘n “anti-Semitiese” gebaar is en die land se Joodse gemeenskap kan verdryf. Wilders het tot prominensie in Nederland gekom omdat hy die groeiende invloed van Islam in die Weste

Lees verder: Rabbi waarsku Wilders oor anti-Semitisme

Pretoria is bankrot

Die ouditeur-generaal (OG) het ‘n neerdrukkende verslag oor die Tshwane-metro se finansies ontvang. Die ANC ontken egter dat ‘n finansiële krisis in Pretoria dreig. Die amptelike opposisie het in Junie vandeesjaar die ANC verhoed om langtermyneffekte van R1,5 miljard uit te reik, omdat dit glo onwettig sou wees om op dié manier agterstallige operasionele uitgawes

Lees verder: Pretoria is bankrot

Xhosa Nostra-rassisme in die ANC

Dit het alles begin met saaknr. A474/08: Minister van Verdediging teen Phiri. Regter Neil Tuchten is voorsittende beampte in die Suid-Gauteng hoërhof. In die hof as beskuldigde is Goodman Manyanya Phiri, ‘n veteraan van die ANC se militêre vleuel, Umkhonto we Sizwe, en ‘n luitenant-kolonel in die SANW. Manyanyana Phiri word daarvan beskuldig dat hy

Lees verder: Xhosa Nostra-rassisme in die ANC

Iran vra verbod op kernwapens

Iran tree tans as gasheer op vir die spitsberaad van die Beweging van Onverbonde Lande (BOL). Hulle het Sondag ‘n klap in die rigting van die VN-Veiligheidsraad gemik met ‘n oproep aan die wêreld om van kernwapens ontslae te raak. Iran wil die weeklange byeenkoms gebruik as ‘n vertoonvenster van sy globale bande en is

Lees verder: Iran vra verbod op kernwapens

‘n Giftige verslag teen Israel

Dit is ‘n referaat getiteld: Voorbereiding vir ‘n post-Israel Midde-Ooste, ‘n 82 bladsy-analise wat tot die gevolgtrekking kom dat die Amerikaanse nasionale belang fundamenteel in stryd verkeer met dié van Israel sonder ‘n Palestynse oplossing. Ontleders bekommer dat dié dokument sake kwaai kan omkrap vir die Republikeinse kandidaat, ‘n voorstander van Israel. Die opstellers kom

Lees verder: ‘n Giftige verslag teen Israel

Die nalatenskap van Neville Alexander

Die nuus van die afsterwe van Neville Alexander, die struggle-held, is oral met lofprysinge vir sy toewyding aan Afrikaans begroet. Vir ander egter, word hy onthou as die man wat sy genoegdoening dat die “Afrikaner ‘n lyk is” te kenne gegee het, ‘n ongelukkige uitspraak wat hom kennelik in dieselfde kategorie as Julius Malema en

Lees verder: Die nalatenskap van Neville Alexander

‘n Waterskeidingsoomblik vir Duitsland

Duitse kanselier Angela Merkel, het onlangs gesê sy is spyt dat China en Rusland ‘n byeenkoms oor Sirië geboikot het. “Dit is nie ‘n goeie teken wanneer twee magte nie deelneem aan sulke konferensies nie,” het Merkel aan verslaggewers oor die Siriese konflik gesê in Parys. “Maar aan die ander kant kan ons nie altyd

Lees verder: ‘n Waterskeidingsoomblik vir Duitsland