Groot kommer heers oor die toekoms van die Soedannese skikking nadat militêre magte uit die Arabiese noorde Sondag die stad Abyei en omstreke ingeneem het. Tot 20 000 mense het volgens die VN dieper in die suidelike deel ingevlug, wat bestem is om in Julie onafhanklik te word. Die onafhanklikheid van die Christen-suide van die
Een nasie, een toekoms
набор детской косметикиЛобановский
Wit Amerikaners ervaar rassisme, sê studie
Beide wit Amerikaners en swart Amerikaners sien beduidende vordering in die stryd teen anti-swart vooroordeel, maar wit Amerikaners glo die vordering het gekom ten koste van wittes, het ‘n nuwe opname bevind. Die navorsers het in ‘n ewekansige steekproef 209 blankes en 208 swartes gevra hoeveel diskriminasie elke groep in die gesig staar, op ‘n
Britte ontvang folteraar met ope arms
Phillip Machemedze, 46, het reeds uitgewyk na die Verenigde Koninkryk in 2000 saam met sy vrou, want hy het “genoeg van die marteling” gehad, maar het nietemin agt jaar gewag om aansoek te doen vir verblyfreg. Op 4 Mei is hy verblyfreg in Brittanje gegun ten spyte van die misdade teen die mensdom wat hy
Die Arabiese domino-rewolusie duur voort
Terwyl Suid-Afrika verkiesing gehou het, het die wêreld daarbuite nie gaan stilstaan om te kyk wat hier gaan gebeur nie – al is daar hier te lande politici wat meen Suid-Afrika is die wêreld se stert wat die hond swaai. Die Ivoorkus se presidentsverkiesingsafloop het byvoorbeeld amper ongesiens afgeloop, hoewel daardie land nog ‘n lang
Aantygings van rassisme teen DA in Tshwane
Ernstige aantygings van rassisme teen die DA in Tshwane het aan die lig gekom. Swart lede beweer hulle word deur wit partyleiers gemarginaliseer. Partylede het ook beweer dat die leierskap bestaan uit “rassiste wat graag die behoud van die status quo” wil sien deur swart DA-lede uit sleutel posisies te hou. Die party se wit
‘Weste wil Libië se olie vat’
Die waarskynlike nuwe leier van Al-Kaida sê NAVO se operasies in Libië is bedoel om Moeammar Gaddafi se regering omver te werp sodat die Weste ‘n “marionet-regering” kan instel om beheer oor Libië se olie te verkry. In ‘n 49-minuut lange klankopname het Ayman al-Zawahri, die nommer twee van Al-Kaida, Libiërs aangemoedig om wapens op
Teen die stroom in
In Suid-Afrika het die afgelope munisipale verkiesing aangetoon dat die regse wit beweging byna geen steun by die stembus geniet nie, waarskynlik omdat daar ‘n dringende behoefte aan wit konsolidasie bestaan, al is dit van links. Ten spyte van die DA se versekering dat rassepolitiek iets van die verlede is, het vrees vir ‘n diensleweringschaos
Wil Kapenaars vlug uit DA-paradys?
Die Nasperspublikasie, Die Burger, is die grootste Afrikaanse koerant reg in die middel van die hartland van die DA. Sy lesers is per definisie Afrikaanssprekend, en dus wit Afrikaners en Naspers se Afrikaanses. Die steun vir die DA in die Weskaap onder wittes en bruines was oorweldigend. Sowat 20% van die Weskaap se bevolking is
China beplan vlootbasis in Pakistan
Pakistan se versoek dat China ‘n vlootbasis by die suid-westelike hawe van Gwadar bou sodat die Chinese vloot ‘n gereelde teenwoordigheid daar handhaaf, gaan waarskynlik sowel Indië as die VSA se afkeur gaande maak. “Ons het ons Chinese broers versoek om asseblief ‘n vlootbasis by Gwadar bou,” het Chaudhary Ahmed Mukhtar, Pakistan se minister van
