“Vrienden in Zuid-Afrika sturen mij berichten over de stille volksmoord of genocide die zich daar op het ogenblik afspeelt. De criminaliteit is hoog in Zuid-Afrika en de zwarte en blanke bevolking heeft daar erg onder te lijden. Roofovervallen, moord en verkrachtingen zijn er aan de orde van de dag. Babies en bejaarde mensen worden niet
Boer skiet swart seun
‘n Boer van Groblersdal, Limpopo, Piet Swart (57), is in hegtenis geneem op aanklag van die moord op ‘n 14-jarige swart seun. Hy sal vandag in die landdroshof op Groblersdal verskyn op aanklag van moord en poging tot moord. Nog ‘n 17-jarige is gewond in die voorval wat Dinsdag in die Krokodilbrug-gebied plaasgevind het. Lt.kol.
Opstand in Egipte ‘doelbewus gereël’
Egipte se “Arabiese Lente” wat gelei het tot ‘n militêre diktatuur is glo deur die Amerikaanse regering gesteun. Maar dit is nie al nie. Die aanhitser van die sogenaamde “Arabiese Lente” in Egipte, “adviseer” die Wallstraatbetogers in Washington DC en New York. Die VSA se State Department befonds blykbaar die aktivis Ahmed Maher om opstande te
Rasse-oorlog woed in DA
By die DA broei daar ‘n volskaalse rasse-oorlog oor die aanstelling van die jong swart Lindiwe Mazibuko. Wit partylede probeer naarstiglik om swart lede voor te stoot om hul eie posisies binne die partystruktuur te verstewig. ‘n Week voor die DA se parlementêre leierskapsverkiesing, het ‘n swart DA-LP, die kandidatuur van Lindiwe Mazibuko as “window
Malema dam die ‘koelies’ by
Duisende inwoners het Woensdag suid van Johannesburg saamgedrom om Malema oor die beplande optogte vir ekonomiese vryheid in Johannesburg en Pretoria te hoor praat. Hy het ook by die geleentheid gesê: “Bana ba lena ba tshwanetse ba dumelelwe gore ba tsene sekolo lebana ba makula mona.” Dit beteken: “Julle kinders moet toegelaat word om skool
Ras oorheers, ook by RDK
Ras oorheers weereens die onderhoude wat by die Regterlike Dienskommissie van drie kandidate vir die posisie van die regter-president van KwaZulu-Natal gehou word. Een van die kandidate sê dat ‘n Indiër liefs nie die pos moet kry nie. Regter Isaac Madondo het Woensdag aan die kommissarisse gesê dat hy nie dink dat ‘n Indiërkandidaat geskik sou wees
Onderwyser wat leerlinge verkrag, voorlopig geskors
‘n Swart onderwyser is aangekla van verkragting en voorlopig geskors by ‘n hoërskool in KwaThema in Springs, het die departement van onderwys gesê. Twee leerlinge van die Nkumbulo Hoërskool het aanklagte van verkragting en intimidasie teen die onderwyser ingedien, het Charles Phahlane, Gautengse onderwyswoordvoerder, gesê. Die man wat in sy 40’s is, het Maandag in
Lees verder: Onderwyser wat leerlinge verkrag, voorlopig geskors
Polisielede vas vir verkragting
Twee polisiebeamptes, en nog ‘n verdagte is in hegtenis geneem vir verkragting in Nelspoort, het die polisie in die Wes-Kaap Woensdag gesê. Die drie mans, tussen die ouderdomme van 23 en 33, is Dinsdag in hegtenis geneem, het kapt. Malcolm Pojie gesê. Hulle het na bewering vier meisies tussen die ouderdomme van 14 en 18
Getuienis oor ET-semen kom
Die plaaswerker Chris Mahlangu sal getuienis lewer oor hoe semen op Eugene Terre’Blanche se geslagsdele gekom het, het sy regsverteenwoordiger Woensdag in die rondgaande hof op Ventersdorp gesê. “Die is nie die beskuldigde se weergawe dat hulle na Terre’Blanche se huis gegaan het met die bedoeling om hom te vermoor nie,” het Kgomotso Tlouane gesê.
Moordbeskuldigde vrees ET, vra glo polisiehulp
Chris Mahlangu, wat van die moord op Eugene Terre’Blanche beskuldig word, het die polisie voor die moord om hulp genader, het die rondgaande hooggeregshof op Ventersdorp Woensdag gehoor. Mahlangu (28) is weggewys omdat nie een van die polisiebeamptes Terre’Blanche wou konfronteer nie. “Hy het voor die voorval gesê hy het ‘n probleem met die oorledene.
