Sarkozy, EU se kanse verbeter

Frankryk, wat die grootste Joodse bevolking van ‘n halfmiljoen in Wes-Europa huisves, is geruk deur die moorde by ‘n Joodse skool in Toulouse. Toulouse, die “pienk stad” vanweë sy rooskleurige baksteengeboue, huisves ook die grootste studentebevolking in Frankryk buite Parys. Dis ‘n kosmopolitiese stad in die suide van die land wat ‘n groot Mosleminstroming beleef

Lees verder: Sarkozy, EU se kanse verbeter

Libië vra aandele van Zambië terug

Libië se beleggingsowerheid dagvaar die Zambiese regering, omdat dié beslag gelê het op ‘n beherende aandeel in ‘n selfoonnetwerk. ‘n Libiese telekommunikasie-maatskappy, wat 75 persent van die Zamtel-netwerk besit, sê president Michael Sata se onteiening van dié aandele is onwettig en ongrondwetlik. Die beleggingsowerheid het hofstukke by die Zambiese Hooggeregshof ingedien. Hy eis meer as

Lees verder: Libië vra aandele van Zambië terug

Bruin en swart raak slaags in Grabouw

Die polisie sal voortgaan om Grabouw te monitor ná rassebetogings oor onderwys uitgebreek het vroeër in die dag, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Swart en bruin inwoners het mekaar gepak in ‘n rassestryd oor skole. Die swart inwoners kla hulle skool is oorvol en het gedreig om die bruin skool af te brand. Bruin inwoners

Lees verder: Bruin en swart raak slaags in Grabouw

Oproer teen myne, buitelanders, raadslede

Betogers het ‘n minibus aan die brand gesteek wat behoort aan ‘n ​​private maatskappy in Phola naby Ogies in Mpumalanga Dinsdag, het die polisie gesê. Polisie het motoriste op die N12 in die gebied gewaarsku om op hulle hoede te wees. Lt-kol Leonard Hlathi het gesê die betogers het die strate ingevaar en die situasie

Lees verder: Oproer teen myne, buitelanders, raadslede

Ope brief aan FW de Klerk

Die oudstaatspresident, FW de Klerk, het die afgelope week ‘n skrywe van stapel gestuur waarin hy gepraat het oor die 1992-referendum van 20 jaar gelede en die tydperk daarna. Graag wil ek namens jong Afrikaners op mnr.de Klerk se skrywe kommentaar lewer. Geagte meneer de Klerk Dit is vir my en mede-Afrikaners van my ouderdomsgroep,

Lees verder: Ope brief aan FW de Klerk

Nederlandse politieke korrektheid oor SA menseregte

{jathumbnail off} Ek het nou aandagtig  na die Nederlandse parlementsdebat oor hul menseregtebeleid gekyk vandag. Wat my veral opval was die modewoord ‘reseptor’. Soos ek die konsep daarvan verstaan dat daar dus meer gebruik gemaak moet word van ‘plaaslike kultuurverskille’ – en hulle te gebruik om menseregte-vereistes te implimenteer in die ‘reseptor-land’. ‘n Goeie voorbeeld

Lees verder: Nederlandse politieke korrektheid oor SA menseregte

‘Moenie DA-slange voer nie’

‘n Raadgewer in die presidensie het gesê dat indien die voormalige minister Steve Tshwete die politieke binnegevegte in die ANC dophou, hy sou sê die party is getoor, het die Times Maandag berig. “Steve sou die situasie as toordery beskryf het,” het Charles Nqakula gesê tydens die Steve Tshwete-gedenklesing by die Oos-Londense Stadsaal Vrydagaand. Tshwete

Lees verder: ‘Moenie DA-slange voer nie’

Joodse kinders by Franse skool geskiet

Vier mense is dood nadat ‘n gewapende man voor ‘n Joodse skool in ‘n stad in die suidweste van Frankryk op hulle losgebrand het, het ‘n staatsaanklaer in Toulouse Maandag gesê. Ooggetuies en ouers van die leerlinge het vroeër gesê ‘n onderwyser en drie kinders is onder die slagoffers. Dit is die derde skietvoorval van

Lees verder: Joodse kinders by Franse skool geskiet