Verkiesingsgeweld: 14 vas

Die nasionale polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, het gesê slegs 14 mense regoor die land is in hegtenis geneem vir verkiesingverwante oortredings, berig die SABC. Dit sluit vyf mense in wat in hegtenis geneem is vir die mislukte sluipmoordpoging op ‘n ANC-kandidaat in Durban. Volgens Cele het die meerderheid van dié wat in hegtenis geneem is,

Lees verder: Verkiesingsgeweld: 14 vas

Mandela stem vir Cope

Cope se leiers is oortuig daarvan dat Nelson Mandela vir hulle gestem het, het dié party se Johannesburgse burgemeesterskandidaat Woensdag gesê. “Mandela het vir Cope gestem. Ek is oortuig daarvan,” het Preddy Mothopeng in ‘n SMS aan die nuusagentskap Sapa gesê. “Vir die eerste keer in sy politieke loopbaan het hy ‘n geheime stem uitgebring,

Lees verder: Mandela stem vir Cope

DA, ANC, wat’s die verskil?

Terwyl daar groot gewag gemaak gaan word van die toename in kiesersteun vir die DA, wat kunsmatig deur ‘n wegblystem in swart gebiede verhoog word, moet die vraag gevra word of enigiets in die land werklik verander het. Die groot ideologiese oorwinning van Links wat in die vroeë negentigerjare in die land plaasgevind het, is

Lees verder: DA, ANC, wat’s die verskil?

DA baat by wegblystem, media-ondersteuning

Die Demokratiese Alliansie het gister by die wegblystem van swart kiesers gebaat, asook die media-ondersteuning van die groot mediagroepe wat voor die verkiesing intense blootstelling aan Helen Zille en haar span gegee het. In hierdie vroeë stadium van die verklaarde verkiesingsdistrikte, het die ANC 55,7% behaal, die DA 31,7%, Cope 3% en die IVP 2%.

Lees verder: DA baat by wegblystem, media-ondersteuning

Iran help Venezuela militêr

Iran bou tans middelafstand-missiellanseerders op die Paraguaná Skiereiland, en ingenieurs van ‘n konstruksiefirma – Khatam al-Anbia – wat deur die Rewolusionêre Wagte besit word, het Paraguaná in Februarie besoek. Die Duitse koerant, Die Welt het dié inligting van “Westerse veiligheidsdienste” gelek. Die vuurpylbasisse, wat sowel as kommando- en beheerstelsels insluit, is ontwerp om lugaanvalle teen

Lees verder: Iran help Venezuela militêr

Wag voor die mond en plaasaanvalle

Nou weet Suid-Afrikaners wat almal diep in hul harte reeds geweet het – die lied: “Skiet die Boere” ís haatspraak. Trouens, dit gaan verder – dit kom op aanhitsing tot moord neer. Heel toevallig is gister berig oor nog drie plaasaanvalle die afgelope paar dae. Hoewel niemand dood is nie, is ‘n vrou van Joubertina

Lees verder: Wag voor die mond en plaasaanvalle

Ope brief aan Frans Cronjé

Geagte Mnr. Cronjé, Reaksie op u brief aan Steve Hofmeyr. Ek ken u nie persoonlik nie, maar ek neem aan u is ‘n geleerde man. Om hierdie rede neem ek die vrymoedigheid om eers die hele saak te vereenvoudig voordat ons die konteks daarvan bespreek. “‘n Populêre leiersfiguur van ‘n spesifieke kultuurgroep maak ‘n uitlating

Lees verder: Ope brief aan Frans Cronjé

DA gebruik swart liedjie wat hulle eers ‘idioties’ genoem het

Musikant Sello Twala, wat eers deur die DA as ‘n “idioot” beskryf is vir sy liedjie “Vulindlela”, se einste liedjie word deesdae vir die DA ingespan. Die DA het sy lied “Vulindlela” tydens vanjaar se aanloop tot die plaaslike verkiesings gespeel by hulle saamtrekke. Twala is egter hoogs ontstoke aangesien dit sonder sy medewete geskied.

Lees verder: DA gebruik swart liedjie wat hulle eers ‘idioties’ genoem het

IMF-hoof het glo skryfster ook seksueel aangerand

Volgens ‘n Franse skryfster het Dominique Strauss-Kahn, besturende direkteur van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF), haar ook nege jaar gelede seksueel aangerand. David Koubbi, ‘n regsverteenwoordiger, sê die skryfster Tristane Banon wil ‘n wettige klag teen die IMF-hoof lê. Koubbi sê Banon het nie Strauss-Kahn aanvanklik aangekla nie as gevolg van die “spanning” wat sy

Lees verder: IMF-hoof het glo skryfster ook seksueel aangerand